Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

  • Tuis
  • Akademie
  • Top 10 & Akademiese span
 

Top 10 & Akademiese span

Top 10

Na elke eksamen word die Top 10 leerders volgens akademiese prestasie bepaal, insluitend enige addisionele vakke. Hierdie leerders word dan uitgenooi na ‘n funksie wat deur die graad 11-leerders van die Top 10 gereël word. Die skool is trots op die akademiese prestasie van sy leerders.

Graad 10 - 12 leerders se drie verpligte vakke (LO uitgesluit) en drie beste skoolvakke wat in die vakpakette aangebied word, word in aanmerking geneem.

If a learner is absent from an examination with a valid reason and qualifies to be in the Top 10, such a learner is a reserve, if the learner was in the Top 10 the previous term.

Indien ‘n leerder ekstra tyd tydens die eksamen ontvang, kan hy/sy nie in aanmerking geneem word vir die Top 10 nie.

Indien ‘n leerder afwesig is met ‘n geldige verskoning vir ‘n vraestel en kwalifiseer om in die Top 10 te wees, word so ‘n leerder ‘n reserwe, indien die leerder die vorige kwartaal in die Top 10 was.

‘n Leerder wat nie met vrystelling slaag nie, kwalifiseer nie om in die Top 10 of Akademiese Span te kom nie. Nie vrystellingsvakke word met 10% verminder, Wiskundige geletterdheid met 15% en LO met 50%, voordat die gemiddeld bereken word. ‘n Leerder wat meer as 50 strafpunte verloor het, kwalifiseer nie vir die Top 10/Akademiese Span nie.

Akademiese Span

Die span bestaan uit slegs graad 11- en 12-leerders.

Graad 11-leerders moet ‘n minimum gemiddeld van 80% behaal en in graad 12 ‘n minimum van 75%. Die span bestaan uit tien tot twaalf graad 11-leerders en twaalf tot veertien graad 12-leerders.

Top 10 en Akademiese Span 2017

Graad 12

1.

EDUAN BRUWER

12A47

91.83

 

2.

LEONIE GROBLER

12A24

90.50

 

3.

TAYLON OLIVIER

12A25

87.00

 

4.

VENITA VAN DEN BERG

12E36

85.83

 

5.

CHANE HOUMAN

12A47

84.83

 

6.

JUSTIN SWART

12A25

84.67

 

7.

DIRK STEINBERG

12A24

83.83

 

8.

STEFAN OOSTHUIZEN

12A24

83.50

 

9.

ANNE-MARIE JOSEPH

12A47

82.83

 

10.

ISABEL VENTER

12A24

82.33

 

11.

ISABELLE VERMEULEN

12E48

82.17

 

11.

MARIUS SMIT

12A24

82.17

 

13.

TENISHA ROOS

12A66

81.83

 

14.

ABBIGAYLE HIGGS

12A25

81.67

 

14.

NATASHA VAN RENSBURG

12A24

81.67

 

R

GARETH SMITH

     


Graad 11

1.

LOURIKA VAN NIEUWENHUYZEN

11E13

86.50

 

2.

KAYLEE KOCH

11A35

83.50

 

3.

RONÉ PRETORIUS

11A06

82.00

 

4.

LEANDER VAN DEN BERG

11A57

81.67

 

5.

KIRA VOGES

11E08

81.50

 

6.

ARINA COLLINS

11A06

81.33

 

6.

BUHLE NGCOBO

11E63

81.33

 

8.

MIANDRI BOTHMA

11A38

81.00

 

9.

GAVIN HARRISON

11E13

80.67

 

10.

LIHLE DUBE

11E05

79.67

 

11.

NTOBEKO DLANGAMANDLA

11E05

79.50

 

11.

KAMOGELO LETSOALO

11E08

79.50

 

13.

LUCILE DE VILLIERS

11A57

79.33

 

13.

KAYLA ESTERHUYSEN

11E63

79.33

 

15.

JENNIFER SHIPLEY

11A57

79.00

 

Graad 10

1.

ELISMA SARDAIH-DUARTE

10A34

91.33

 

2.

JEANELIZE VAN DEN HEEVER

10A29

90.67

 

2.

DANIELLE NIGRINI

10A29

90.67

 

4.

MEGHAN PRETORIUS

10A11

89.00

 

5.

CAMERON UYS

10E07

87.50

 

6.

DEWALD LOUW

10A18

82.83

 

7.

JENNA BUSSCHER

10E07

82.33

 

7.

ANUSKE PRINSLOO

10A18

82.33

 

7.

MICHAELA RISI

10A11

82.33

 

10.

JOHANNES HERBST

10A11

80.17

 

Graad 9

1.

WIAN BOTHA

9A10

94.67

 

2.

JENNA PALM

9A10

93.00

 

3.

KYRA PIETERSE

9E23

90.78

 

4.

DONE CLOETE

9A10

90.67

 

5.

XAVIER RAMAGE

9A49

88.67

 

6.

KIRA DYZEL

9A49

88.22

 

7.

STEFAN DU PLESSIS

9A10

88.00

 

8.

ANIZE VISSER

9A10

87.44

 

9.

CHRISTIAAN BRUWER

9A10

87.22

 

10.

ALTAN BOUW

9A49

86.78

 

 

 

  • iconbrands advertising agency south of joburg