Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Algemene Vrae

Hoe stuur ek nuusberigte in?

Ons wil graag die nuutste nuus versprei van Marais Viljoen.  Stuur asb. jou nuus deur die 'Stuur Nuus' vorm in te vul by http://maraisviljoen.co.za/index.php/stuur-nuus of volg die spyskaart op die linkerkant van die skerm.

Maak seker jy gee volledige inligting.  Wat het gebeur, waar het dit gebeur en wie was betrokke.  Nuus raak regtig interessant as daar 'n foto by is, so heg asb jou goeie kwaliteit foto by die nuusartikel.  

Die webblad vertoon nie reg nie

Dit mag wees dat jou “browser” is verouderd is.

Jy het die volgende nodig:

  • Die nuutste Google Chrome weergawe jy kan die op die skakel kry www.google.co.za/chrome
  • Die nuutste Java weergawe jy kan dit op die skakel kry www.java.com
  • Die nuustse Flash weergawe jy kan dit op die skakel kry www.adobe.com/flash kry
  • As daar enige ander probleme is kan julle gerus n epos stuur na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • iconbrands advertising agency south of joburg