Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Nuus

Loopbaanuitstalling Career Expo

Marais Viljoen skoliere het na 'n loopbaanuitstalling bygewoon om te leer van verskeie universiteite en ander opsies vir hul toekoms. Ons glo elke kind het die vrae op hulle toekomsplanne gevind en is reg om te kies wat die beste opsie vir hulle sal wees. Baie dankie vir elke leerder wat die loopbaanuitstalling 'n groot sukses gemaak het. 

100% Marais Viljoen en trots op dit!
Sien die foto's hier.

 

  • iconbrands advertising agency south of joburg