Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Landsfinaal ATKV Redenaars in die Weskaap

Sterkte aan ons ATKV redenaars.

Isabel Venter, Louise de Villiers en Stefan Oosthuizen onder leiding van die afrigter-voorprater, me. Dorette Prinsloo is tans by die Goudini Spa in die Weskaap om aan die nasionale ATKV redenaars kompetisie deel te neem. Dit is die landsfinaal van die kompetisie en die wenners sal later aangekondig word. Op hierdie stadium (Vrydagoggend) wag die drie, soos die Engelsman sou se "as we speak", nog op hul spreekbeurt.

Ons wens hulle alle sterkte toe.
Julle maak ons trots!

  • iconbrands advertising agency south of joburg