Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Krieket Uitslae

MV1 wen Noodheuwel 1 met 16 lopies
Leander Lubbe 54

MV wen met 131 lopies
MV14a 1st innings 153/10 in 37.1 overs. Benoni 1st innings all out for 24 in 24.3 overs.
MV14 2nd innings declared on  140/3 in 20.5 overs. Benoni 12/5 (all out)
MV14 wen outright met 257 lopies.
Nathan Steyn 44(58) en 51*(32)
Luan Bisschoff 47(57) in 2nd inn
Corne Jansen 22(31) en 20(29)
Henré van Zyl 3w-8r-4o en 2w-6r-20

Thabo Viti Athletic Achievements 2017

  • Puma School of speed series: 2nd on the men’s mile 04:20.00 (What is Puma School of Speed? An innovative school athletics series showcasing SA’s talent and a means of identifying up and coming stars)
  • School Top 15: Achieved two 1st places in the 3000m & 1500m
  • School Top10: Achieved 2nd place in the mile 4:20.94. Achieved 2nd place in the 3000m with a personal best time of 8:44.50.
  • Central Gauteng Athletics Club Championships (CGA): Achieved 3rd place in the 1500m with the seasons best time of 4:00.63, qualifying for the CGA Team to SA Junior Championships to be held in Cape Town on 7 and 8 April 2017.

Good luck with your preparation for the championships. Our best wishes accompany you for the future. We are very proud of you.

Marais Viljoen Krieket Uitslae teen Maragon

MV14a kolf eerste en maak 155/4 na 20 teen Maragon en haal hulle uit vir 48 in 12.4 beurte.
Tiaan Le Roux 51 (45)
Luan Bisschoff 35 (44)
Nathan Steyn 31 (20)
Zane De Swardt 1.4o - 0r - 5w
MV14A wen met 107 lopies
Dit is ongelooflike boul werk 5 paaltjies vir 0 lopies!!!
Baie Geluk!

Carla Hattingh- Marais Viljoen se steratleet!!

Carla Hattingh, Gr10 - leerling aan die Hoërskool Marais Viljoen en ‘n oudleerling en hoofmeisie van Laerskool Randhart, neem al sedert Graad 1 aan atletiek deel. As jonger atleet het sy presteer as naelloper in die 60m, 80m, 100m en 200m, maar deesdae konsentreer sy op die 400m naellope en 400m hekkies.

Continue Reading

Cricket results and photos are available

The cricket photos are available in the gallery. See them here.

MV15A wen Eldoraigne met 10 paaltjies
Eldo 6/10
FC Kotze 8 paaltjies vir 2 lopies
MV 8/0
MV 14A ontmoet n paar senior  manne
MV1 wen Eldoraigne met 8 paaltjies
Eldo205/10
D Oosthuyse 4/30
MV 206/2
J Alder 104*
D Oosthuyse 51*
MV 14B kry 161/5 in 30 overs
Charl de Kock 51
Mike du Plessis 37*
St Dunstans kry 98/8 in 30.
Paaltjies heelwat gedeel maar Caden 4o 2w 5r en Mike 1-2-0.
MV wen met 63
Baie geluk!

Marais Viljoen Spog met Atlete

Die atletiekseisoen was vol uitdagings en soveel hoogtepunte. Dit was ‘n seisoen gekenmerk deur reën, ‘n ongelooflike gees tussen die atlete en uitstaande prestasies. Ons het aan vyf groot byeenkomste deelgeneem, asook die twee TOP 10 byeenkomste waar ons atlete skitterend gevaar het. Dit was ‘n groot teleurstelling toe die jaarlikse Inter afgestel is weens reën.

Ons spog egter met 95 atlete op Greater Alberton, 55 atlete gekies om aan Distrik Kampioenskappe deel te neem en 25 atlete wat eerskomende naweek aan die Gautengkampioenskappe deelneem.

Ons wens hulle elkeen baie sterkte toe!

KRIEKET: JARRED ALDER

Jarred Alder van Marais Viljoen het 'n ongelooflike 2016/2017 seisoen. Hy het reeds 12 honderdtalle aangeteken. Jarred het tydens die Coca Cola Khaya Majola week ook sy klas gewys en eindig met 354 lopies . Hier word hy ook gekies vir die Titans Cubs-span wat vroeg in Januarie in Stellenbosch  plaasgevind het. Selfs op hierdie vlak het Jarred uitgestaan en teken hy op dag 1 ook 'n honderdtal aan.

Die kersie op die koek was Jarred se insluiting in die SA Colts-span.

Marais Viljoen is baie trots op die seun en is baie opgewonde oor Jarred se toekoms.

Atlete gekies vir Distrikspan na Gautengkampioenskappe

Die volgende atlete dring deur na die Distrikspan wat aan die Gautengkampioenskappe gaan deelneem:
Laai die Distrikspan hier af.
Baie geluk aan elkeen met julle fantasiese prestasie!

Nr Van Naam Oud Item Item Item
1 Gray Samuel 15 100 200 400
2 Prins Jaimee 17 200 400  
3 Oosthuizen Izelle 15 400    
4 Prinsloo JD 17 400 400mH  
5 Olivier Sunel 19 800    
6 Berning Tayla 15 1500 3000  
7 Berning Charne 17 1500 3000  
8 Viti Thabo 19 1500 5000  
9 Swanepoel Bochule 15 90mH 300mH  
10 Blignaut Zanelle 17 100mH 400mH  
11 Hattingh Carla 17 400mH    
12 van Zyl Derik 17 400mH    
13 Malan Phillip 17 Verspring    
14 Mulder Marli 17 Driesprong    
15 Jonker Bradley 17 Driesprong    
16 Els Enrico 17 Driesprong    
17 Turner Rianiel 15 Gewigstoot Skyfwerp  
18 Black Henco 17 Gewigstoot Skyfwerp  
19 Van Deventer Monique 17 Skyfwerp    
20 Prinsloo Anuske 17 Skyfwerp    
21 Hattingh Deane 15 Spiesgooi    
22 Eksteen  Xina 17 Spiesgooi    
23 Kruger Ruben 17 Spiesgooi    
24 Young Nayton 17 Spiesgooi    
25 Kotze Charlize 17 400    

Krieket Uitslae teen CBC

MV1 wen CBC op eerste beurt.

CBC199/10
MV308/8
J Alder 114

H vd Merwe 7/34 in 14 wat 4 paaltjies van 4 balle insluit.

MV14A klop CBC 15A gemaklik met 7 paaltjies.

CBC117/10
MV119/3
C Jansen 51*

H vd Merwe

Jarred Alder

Corne Jansen

Atletiekreëlings vir Maandag, 16 Januarie 2017

Byeenkomsreëlings / regarding meeting

Wanneer / when:  Maandag 16 Januarie / Monday 17 January 2017.

Waar / where:  Roodepoort / Ruimsigstadion.

Vertrektyd van skool / departure time from school:  Atlete / athletes 05:30

Aankomstyd by skool / arrival time at school:  ±16:00

Kostes per atleet / cost per athlete:  R 60

Continue Reading

PUK TOP 8 2017

Hier is die Marais Viljoen spanne wat deur is na die Top 1 tot 8 in die PUK-reeks.
RUGBY:

0/14 A
0/14 B
0/15 A
EERSTES

NETBAL:
0/14 A
0/14 B
0/15 A
0/15 B
0/16 B
0/17 A
0/17 B
2DES
EERSTES

TENNIS:
0/14 A Junior Seuns
0/14 B Junior Dogters
0/15 A Senior Seuns
0/15 B Senior Dogters
2DES

SKAAK:
EERSTES Juniors
Seniors

HOKKIE:
0/14 A Dogters
0/16 A Dogters
2des Dogters
EERSTES Dogters
0/16 A Seuns
EERSTES Seuns

Goodluck Sport Teams!

We wish all our sports teams participating this weekend goodluck and to know that we are proud of you!

To download the programmes for MV vs. Hugenote - Click here!

Armouré wins Gauteng awards!

Armouré le Roux won the Gauteng Award for – Gauteng Female Athlete of the year.
The Gauteng female athlete of the year as held at the prestige award ceremony on Friday evening, 3 March 2017.
Armouré will be on daily Thetha SABC 1 for an interview at 11:00.

Well done Armouré!!

Click here to hear the Kaya FM interview

Rugbytoer en -kampe uitslae

Gedurende die April 2015 vakansie het ons eerste rugbyspan Ierland toe getoer, terwyl ons A-Spanne gekamp het.

Die volgende uitslae is van toepassing:


 

IERLAND (3) wedstryde

Marais Viljoen 24 Garryowen 20

Marais Viljoen 59 Dolphin 0

Terenure 22 Marais Viljoen 17

 

VOLKSRUST

0/14  B&C Combo

Marais Viljoen 46 Affies 31

Nelspruit 51 Marais Viljoen 19

Marais Viljoen 36 Sarel Cilliers 21

 

0/15

Marais Viljoen 21 Affies 12

Marais Viljoen 53 Tom Naude 5

Marais Viljoen 22 Ligbron 19

WEN TOERNOOI 2DE JAAR NA MEKAAR

 

LICHTENBURG

0/16

Marais Viljoen 38 HTS Witbank 12

Lichtenburg 22 Marais Viljoen 12

Driehoek25Marais Viljoen22

Gholf Dates 2017

Feb                        Playing Fees

6      Proewe - Reading - R40
13    Proewe - Reading - R40
20    Proewe - Reading - R40
27    Proewe - Reading - R40
27    A-liga - Glenvista - R30

March

6      Proewe - Reading - R40
6      A-liga - Glenvista - R30
13    Proewe - Reading - R40
13    A-liga - Kempton - R30
27    A-liga - Kempton - R30

April

24    B-liga, C-liga - Germiston - R30

May

4-5    Puk Prestige - TBC
8    A-liga - Modderfontein - R50
8    B-liga, C-liga - Reading - R40
15    A-liga - Modderfontein - R50
15    B-liga, C-liga - Reading - R40
22    A-liga - Reading - R40
22    B-liga, C-liga - Glenvista - R30
29    A-liga - Reading - R40
29    B-liga, C-liga - Glenvista - R30

July

24    A-liga - Benoni - R40
24    B-liga, C-liga - Reading - R40
31    A-liga - Benoni - R40
31    B-liga, C-liga - Reading - R40

August

7    A, B, C –liga - Germiston - R30

Gholf 2017 Fixtures

Feb   
6-Proewe : Reading
13-Proewe : Reading
20-Proewe : Reading
27-Proewe : Reading
27-A-liga   : To be confirmed
   
March
6-Proewe : Reading
6-A-liga : To be confirmed
13-Proewe : Reading
13-A-liga :  To be confirmed
27-A-liga :  To be confirmed

April
24-A-liga : To be confirmed
24-B-liga, C-liga : To be confirmed

May
4-5-Puk Prestige : To be confirmed
8-A-liga : To be confirmed
8-B-liga, C-liga : To be confirmed
15-A-liga : To be confirmed
15-B-liga, C-liga : To be confirmed
22-A-liga : To be confirmed
22-B-liga, C-liga : To be confirmed
29-A-liga : To be confirmed
29-B-liga, C-liga : To be confirmed

July
24-A-liga : To be confirmed
24-B-liga, C-liga : To be confirmed
31-A-liga : To be confirmed
31-B-liga, C-liga : To be confirmed

August
7-A, B, C –liga : To be confirmed



Venues will be confirmed by 31 Jan 2017.
All golfers to register at sport office.
All golfers to meet Friday during break at the sport office. All the needed info will be given.

Super Marais Viljoen spelers

Een van Marais Viljoen se oudleerders, Marco Kotze, draf hierdie jaar  vir die Queensland Reds in die Super 15 reeks uit.

Marco het saam met Derrick Minnie in 2004 gematrikuleer by Marais Viljoen.

Derrick speel weereens hierdie jaar vir die Lions se Super 15 span.

Continue Reading

SA Skole Atletiekuitslae

Baie geluk aan ons atlete wat tydens die April 2015 vakansie aan die SA Skole en SA Klubkampioenskappe deelgeneem het:

 

SA SKOLE KAMPIOENSKAPPE (RUSTENBURG)

James Majenge Finaal 1500m 9de

Armoure le Roux Finaal 400m 2de (briljant)

Armoure le Roux Finaal 400m hekkies 2de (briljant)

Armoure le Roux Aflos Medley wen (rekordtyd)

 

KLUB SA’s (BLOEMFONTEIN)

Nicole van der Merwe 3000m 2de

Nicole van der Merwe 1500m 3de

Dylan van der Merwe 10 000m         3de

Armoure le Roux         400m hekkies 3de

Armoure le Roux         Aflos         2de

 

Ruiterkuns

Program vir die week:-

7 Maart -              Ruiterkuns          -              Q1

8 Maart -              Ruiterkuns          -              Q1

 

 

SA Cross Country

Marais Viljoen is baie trots op Nicole van der Merwe toe sy 1ste in die SA Cross Country gekom het.

  • iconbrands advertising agency south of joburg