Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Ingenieursgrafika & Ontwerp

Die vak TEGNIESE TEKENE het in 2006 vir gr. 10 verander na INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP. Die vak is nou baie meer dinamies, toekoms- en beroepsgerig en baie meer verrykend.

Toelatingsvereistes:

‘n Gesonde belangstelling in teken en ontwerp met ‘n besliste tegniese belangstelling.

Approach:

Objects in industry and the environment are constructed, geometrically determined, represented in 3D and developed. The use of drawing tools and the drawing board is a requirement.

Sillabusinhoud:

  • Interpretasies, konstruksies, tekenvaardighede, projeksies, prentaansigte, masjien- en skaaltekene, perspektieftekene.
  • ‘n Beperkte blootstelling aan ‘n CAD-tekenprogram indien rooster dit toelaat.

Activities:

Copying and manufacturing of models ensure that learners are exposed to practice by doing research and practical assignment. The focus is on identifying and solving of problems.

Beroepsmoontlikhede:

Alle ingenieursrigtings, argitektuur, ingenieursontwerper, tekenaar, opmeter, bourekenaar en nog vele meer. Uitstekende entrepreneursmoontlikhede.

Vakprestasies:

2015

  •  Onderskeidings: 2

2014

  •  Onderskeidings: 3

2013

  • 100% Slaagsyfer

2012

  • Onderskeidings: 4

2011

  • Onderskeidings: 2

2010

  • Onderskeidings: 3

2009

  • Onderskeidings: 4

2008

  • Onderskeidings: 7

 

  • iconbrands advertising agency south of joburg