Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Kunswedstryd

2016 Prestasies

Beste senior vocal (DÈCOR INCORPORATED FLOATING TROPHY) : Ezrah Gray

Beste senior kunsprestasie (DÈCOR INCORPORATED WISSELTROFEE) : Ané Bobbert

Beste junior Kunswedstrydprestasie (GREYLING WISSELTROFEE) : Frohan Henning

Beste senior Kunswedstrydprestasie (Martie Greyling Wisseltrofee : Liezl Barkhuizen

2015 Prestasies

Marais Viljoen has a couple of section winners and many item winners every year at the Alberton Eistedfod. During 2014 the learners did exceptionally well, once again.

Van die beste prestasies was:

BESTE JUNIOR KUNSWEDSTRYDPRESTASIE
Miandri Bothma: Algehele wenner
Hoërskole Kunsafdeling 

BESTE SENIOR KUNSWEDSTRYDPRESTASIE
Liezl Barkhuizen: 2de plek algeheel Hoërskole Engels Gr 10-12+
                       : 2de plek algeheel Hoërskole Afrikaans Gr 10-12.

BESTE SENIOR SANGPRESTASIE
Clarisse van Graaan: 3de plek algeheel in afdeling Senior vokaal met backtracks

 
BESTE JUNIOR KUNSPRESTASIE
Miandri Bothma; Algehele wenner Hoërskole Kunsafdeling
 
BESTE SENIOR KUNSPRESTASIE
Johan Viljoen: 2de plek algeheel Hoërskole Kunsafdeling

Prestasies in 2015

Die skool se koor is aangewys as die afdelingwenners.

  • iconbrands advertising agency south of joburg