Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Redenaars

Die Redenaars van Marais Viljoen gaan van krag tot krag. Gedurende die jaar is daar vier groot kompetisies waaraan ons deelneem.

Al drie span-kompetisies vind in die derde kwartaal plaas. Vyftien groepe het ingeskryf om aan hierdie kompetisies deel te neem.

Daar het vanjaar drie redenaars deurgedring na die halfeindrondte van die ATKV se individuele kompetisie.

Die Radikale Redenaarskompetisie vind plaas in die vierde kwartaal. Groepe en individuele redenaars neem aan hierdie kompetisie deel.

2016 Verslag

1. ATKV Individueel

Drie leerders het deurgedring na die Landsfinaal:

  1. Gustav Prinsloo
  2. Anuske Prinsloo
  3. Elize- Marie Beck

Gustav Prinsloo is aangewys as die Landsfinaal - wenner.

2. Suid Gauteng Spanredenaars

Negentien spanne het aan hierdie kompetisie deelgeneem.

Die volgende spanne het Suid Gauteng gewen:

  1. Graad 8 - R. le Maitre, C Bruwer, W Very en T. Rossouw
  2. Graad 10 - C. van heerden, R. Friedricks, L. Jones en I. Erasmus
  3. Graad 12 - A. Adams, L. Barkhuizen, B Fourie en L. du Plessis
  4. Senior Prestige Span - G. Prinsloo, A. Rancati, C. Prinsloo en Z Routenbach

Marais Viljoen het hierdie jaar die wenskool - toekenning met Kemptonpark gedeel.

3. Radikale Redenaars

Ses spanne het deurgedring na die landsfinaal.

Die graad 8-span, W. Botha, A. Visser, S. Pretorius en F Henning het 'n tweede plek behaal tydens die landsfinaal.

Gustav Prinsloo is as Landswenner aangekondig van die individuele kompetisie van die Radikale Redenaars.

4. 2016 deelnemers

Juniors individuele Redenaars:

  1. Tienie Rossouw - Deur na Semifinale Rondte
  2. Wian Botha - Deur na Semifinale Rondte
  3. Frohan Henning - Deur na Semifinale Rondte
  4. Elize-Marie Beck - Deur na Landsfinaal van ATKV Kompetisie
  5. Mynardt Fouchè - Deur na Semifinale Rondte
  6. Anuske Prinsloo - Deur na Landsfinaal van ATKV Kompetisie
  7. Analize Visser - Deur na Semifinale Rondte
  8. Jeanelize van der Heever - Deur na Semifinale Rondte
  9. Reygardt Hatting
  10. Johan Venter

Seniors Individuele Redenaars:

  1. Gustav Prinsloo - Nasionale wenner van Radikale Redenaars asook die ATKV Kompetisie
  2. Eduan Bruwer - Deur na Semifinale Rondte
  3. Lucile de Villiers - Deur na Semifinale Rondte
  4. Isabel Venter - Deur na Semifinale Rondte
  5. Stefan Ooosthuizen - Deur na Semifinale Rondte
  6. Marius Smith - Deur na Semifinale Rondte
  7. Kevin Mynardt - Deur na Semifinale Rondte
  8. Ashley van der Westhuizen
  9. Zanel Kruger

Spanne:

 

Graad 8 (Suid-Gauteng Wenners) - Rehan le Maitre, Tienie Rossouw, Christiaan Bruwer en Wallie Very

Graad 9 (Suid Gauteng asook Radikale deelnemers (Mynardt Fouchè, Johan Venter, Leandri Nel en Jessica van Zyl

Graad 9 (Suid Gauteng deelnemers en deur na Radikale Redenaars Landsfinaal) - Anuske Prinsloo, Divan Botes, Xina Eksteen en Christine Ras

Junior Prestige Span (Deur na Radikale Redenaars Landsfinaal) - Karla Dippenaar, Nadine Lourens, Mariska Pieterse en Lucile de Villiers

Graad 10 (Suid Gauteng deelnemers en deur na Radikale Redenaars Landsfinaal) - Martin Reichel, Zeané Woest, Liam Keely en Ivonique Melville

Graad 8 (Suid Gauteng algeheel 2de) - Annelise Visser, Frohan Henning, Sunelle Pretorius en Wian Botha

Graad 10 (Suid-Gauteng Wenners) - Ivané Erasmus, Claudine van Heerden, Ruhan Friedricks en Liam Jones

Graad 10 (Suid Gauteng deelnemers) - Vincent van Zyl, Divan Oosthuyse, Alewyn Voster en Vivien Redelinghuys

Graad 10 (Suid Gauteng deelnemers) - Bianca de Klerk, Julize Schoeman, Sonika de Klerk en Chané Viljoen

Graad 10 (Suid Gauteng deelnemers) - Dylan Coetzee, Anneline Botha, Kimberley Uys en Chané Pieterse

Graad 11 (Suid Gauteng deelnemers) - Sunél Oliver, Werner Steenkamp, Johan Viljoen en Jared Hoffman

Graad 11 (Suid Gauteng deelnemers) -Zanel Kruger, Natasha van Rensburg, Juan Coetzer en Ashley van der Weshuizen

Graad 11 (Suid Gauteng deelnemers en deur na Radikale Redenaars Landsfinaal) - Isabel Venter, Eduan Bruwer, Michelle de Necker en Stefan Oosthuizen

Graad 11 (Suid Gauteng deelnemers en deur na Radikale Redenaars Landsfinaal) - Dirk Steinberg, Joke Klut, Simoné Fairman en Wikus Doubell

Graad 12 (Suid Gauteng Wenners) - Liette de Plessis, Monique Adams, Liezl Barkhuizen en Brendon Fourie

Senior Prestige Span (Suid Gauteng Wenners) - Gustav Prinsloo, Anton Rancati, Chalaine Prinsloo en Zeandri Routenbach

Presteerders in 2015

Gedurende die jaar het ons aan vier kompetisies deelgeneem nl. ATKV-Kompetisie, Suid-Gauteng, Babbelfees en Radikale Redenaars. 'n Rekordgetal redenaars (ses en sewentig) het aan die groepkompetisies deelgeneem. Twaalf redenaars het aan die individuele kompetisie deelgeneem. Hier kon leerders gekies het of hulle aan die afdeling vir onvoorbereide of voorbereide toesprake wil deelneem.

ATKV-Kompetisie:

Twee redenaars nl. Gustav Prinsloo, Anuske Prinsloo neem aan die Landsfinaal deel. Dis werklik 'n groot prestasie aangesien slegs twintig leerders per graad gekies word.

Suid-Gauteng (Groepe):

Negentien groepe neem deel waarvan drie spanne gewen het. Marais Viljoen word ook as algehele wenner van hierdie kompetisie aangewys.

Babbelfees:

Drie spanne wen hierdie kompetisie wat Hoërskool Florida aangebied het.

Radikale Redenaarsfees:

Vyf spanne het deurgedring na die Landsfinaal. Baie geluk aan Gustav Prinsloo wat ook aan die Landsfinaal van hierdie kompetisie deelgeneem het, so ook die graad 12-span wat die Landsfinaal vir groep gewen het.

Beste Senior redenaar: Gustav Prinsloo

  • ATKV - Redenaars sewende plek in Landsfinaal (voorbereide toespraak)
  • Nasionale wenner van Radikale Redenaars.
  • Sy span wen ook Suid-Gauteng Redenaars.

Beste Junior redenaar:

  • ATKV - Redenaars sesde plek in Landsfinaal (Onvoorbereide toespraak)
  • Haar span het Suid-Gauteng en Babbelfees gewen.

Presteerders in 2014

Die volgende spanne het deurgedring na die Landsfinaal van die Radikale Redenaars kompetisie:

  • Mianke de Bruyn, Karla Dippenaar, Nadine Lourens en Lucile de Villiers
  • Isabel Venter, Dirk Steinberg, Michelle de Necker en Sunel Oliver
  • Gustav Prinsloo, Chelaine Prinsloo, Zéandri Routenbach en Anton Rancati
  • Chrisna Wolmarans, Anje Breedt, Morné Alberts en Tarien Steinberg
  • Quinton Rancati, Jaques de Necker en Leigh-Jean Terblanche

Beste Senior redenaar: Leigh-Jean Terblanche

  • Deur na Halfeindrondte ATKV
  • Lid van span wat Babbelfees wen
  • Radikale Redenaars (Span) deur na Landsfinaal

Beste Junior redenaar: Isabel Venter

  • Deur na Halfeindrondte ATKV
  • Radikale Redenaars Individueel - 3de in Gauteng
  • Radikale Redenaars (Span) deur na Landsfinaal

 

Afrigters

  • Me S du Preez
  • Me D Wolmarans
  • iconbrands advertising agency south of joburg