Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Toneel

Marais Viljoen het onder leiding van mev. Vanessa Prinsloo, met 'n toneelgroep begin en op Maandag 28 Julie 2015 aan die ATKV-tienertoneelkompetisie teen 23 ander skole deelgeneem.

Die leerders het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en al was hulle nie onder die vier skole wat na die finaal deurgedring het nie. Die beoordelaars het egter positiewe en konstruktiewe repliek gelewer wat in die toekoms met vrug gebruik gaan word.

Die leerders was uiters entoesiasties omdat ons die toneel self geskryf het. 

The next play will be produced in 2017 as we are having a revue in 2016.

We will attempt to have more learners (especially English learners) involved in this activity, as it gives them a chance to develop their acting skills and talents.

We would like to enter more than one play. Learners are all encouraged to become involved in this activity.

  • iconbrands advertising agency south of joburg