Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

VCSC

Die VCSV bestaan as deel van die liggaam van Christus, om God te verheerlik en in die krag van die Heilige Gees:

  1. nuwe leierskap te ontwikkel wat die samelewing beïnvloed deur dienend Christelike leierskapswaardes uit te leef in mentorverhoudings;
  2. to influence the community through the development of Christian leadership values in mentoring relationships;
  3. to bring about new life through sharing Christ's message;
  4. ’n nuwe kultuur te vestig deur die Koninkryk van God te laat kom in die harte en lewens van dié wat saam met ons reis op die lewenspad;
  5. to guide the youth to making choices based on religious conviction and to nurture His disciples.

Wanneer: Elke Donderdag gedurende pouse.

When: Every Thursday during brake.

Organiseerder

  • Mev Yolande Dreyer.

 

  • iconbrands advertising agency south of joburg