Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Koor

 

Hoërskool Marais Viljoen se skoolkoor trek in 2017 'n splinternuwe baadjie aan!

Met me. Hardi van der Westhuizen as koorafrigter en Ansa Oosthuizen en Monique Roets as koororganiseerders, gaan Marais Viljoen spog met 'n kleiner, meer vaartbelynde koor.  Dié sêrgroep sal weerbring dat die koor 'n meer moderner en meer beweeglike program kan inoefen - iets wat natuurlik reg is vir ons energie - blaaide leerders se kraal val.

Ons beoog om in 2017 weer aangewys te word as itemwenners by die Kunswedstryd soos in 2012, 2012 en 2014.  In het ons 91% gekry enin 2014 97%!  Die skool neem deel by verskeie feeste, tree graag by kerke op en open die skoolse toekenningsaande.

This year we are doing things differently.  We believe in playing just as much as working hard.

Singing is one of the core qualities of humanity.  In the process of enhancing this quality, our choir family grows in expertise and with our music we serve others from the heart.

Oefentye is Maandagaande van 18:00 tot 21:00

  • iconbrands advertising agency south of joburg