Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

CIA - Caring in Action

Caring in Action is ‘n klub wat in 2003 deur Hoërskool Marais Viljoen gestig is.  Die klub beywer hulle om liefdadigheidswerk/funksies te doen en te reel.  Ons doel is om 'n verskil in ons onmiddelike omgewing te maak.

Projekte wat reeds sedert 2003 onderneem is, sluit in:

  • Maria Klopper Kinderhuis Kersboom.
  • Paasfeesbesoek by Maria Klopper Kinderhuis.
  • Besoek UCPA (United Cerebral Palsy assosiasion of South Africa) met 'n finansiële bydrae.
  • Home of Hope, Maria Klopper Kinderhuis en Caritas Home is na ons skool genooi vir 'n Kersboom.
  • Paaseiers en kaartjies van hoop is in Alberton se hospitale uitgedeel.
  • Kinderhuise is na die kinderteater in Johannesburg genooi.
  • Behoeftige leerders in die gemeenskap is van tasse en skryfbehoeftes voorsien.
  • TLC Ministries is van kersgeskenke en 'n finansi♪7le bydrae voorsien.
  • Alberton Tuiste vir bejaardes is met Blessing Blankets, kersgeskenke en eetgoed besoek.
  • "Butterfly Change for Children" is met tweedehandse klere en skryfbehoeftes voorsien.
  • Stepping Stone Hospice is met finansiële bydraes en geskenkbewyse aan hul werknemers ondersteun.

Ons skool se behoeftige leerders word op die volgende terreine ondersteun:

  • Daaglikse toebroodjies gedurende pouses
  • Skryfbehoeftes en boeke
  • Kospakkies by huise waar daar kosnood is.
  • Kamp- en toerkostes
  • Skoolklere
  • Matriekafskeidkostes van grad 12 leerders

Ons sal enige skenkings en ondersteuning opreg waardeer!

Ons bankbesonderede is soos volg:

ABSA Bank, Alberton

Rekeningnommer: 210 510 990

Taknommer: 632 005

Verwysing: CIA

 

Enige navrae of voorstelle kan aan Elanza de Villiers gerig word by 011 907 9013 of per epos by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

"Caring in Action" is a club started in 2003 by Marais Viljoen.  The primary purpose of the club is charity work/functions in our immediate vicinity.

Projects undertaken since 2003 include:

  • Maria Klopper Children's Home Christmas Tree.
  • Easter Celebrations at Maria Klopper Children's Home.
  • Visit to UCPA (United cerebral Palsy Association of South Africa) with a financial sponsor.
  • Home of hope, Caritas Home and Maria Klopper Children's Home were invited to our school for a Christmas tree.
  • Easter eggs and cards of encouragement were handed out at Alberton Hospitals.
  • Children's Homes were invited to the theatre of Johannesburg.
  • Needy children in the community were provided with stationary and school bags.
  • TLC Ministries were sponsored with Christmas Gifts and a financial sponsor.
  • "Alberton Tuiste vir Bejaardes" were spoilt with blessing Blankets, Christmas Gifts and eats.
  • "Butterfly change for children" received second-hand clothing and stationary.
  • Stepping Stone Hospice received a financial sponsor and gift vouchers for their workers.

Our school's own needy learners are supported in the following ways:

  •  Daily food parcels during break
  • Stationary packs and books
  • Food parcels delivered to houses
  • Costs for camps and tours are paid
  • School uniform
  • Support for the grade 12 learners for the Matric Dance

All donations are extremely welcome!

Our banking details are:

ABSA Bank, Alberton

Account Number: 210 510 990

Branch number: 632 005

Reference: CIA

 

For any suggestions or queries, contact Elanza de Villiers at 011 907 9013 or via email at Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  • iconbrands advertising agency south of joburg