Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Landloop

Cross country is a popular sport in our school and participation is mainly in the second and third terms. We are fortunate to usually participate in the North of the Vaal Championships.

Leerders moet aan ten minste 3 ligabyeenkomste deelneem om in aanmerking te kom vir die Groter-Alberton Kampioenskappe. Geen doktersbriewe sal aanvaar word nie.

2016 Kalender

Kwartaal 1 Tuks-Reeks
Kwartaal 2  Aflosbyeenkomste
Kwartaal 3 Ligabyeenkomste (Datums sal bevestig word)
  Noordvaal: Sentraal-Gauteng (11 Augustus)
  Noordvaal - Finaal (Datums sal bevestig word teen einde Augustus)

 

2016 Afrigters & Organiseerders

  • Bestuurder: Johan Matthysen
  • Afrigter: Joahan Matthysen
  • Hulpafrigter: Karen Matthysen
  • Bestuurder: Karen Matthysen

2016 Verslag

Marais Viljoen het deelgeneem aan die TUKS-reeks en 8ste geïndig.  Marais Viljoen het dus met een posisie verbeter sedert 2015.

Marais Viljoen het eerste geïndig met die liga.  Die senior seuns, senior dogters, junior seuns en junior dogters het almal hul liga gewen.  Deelnemende skole in die liga is Alberton Hoërskool, AH Germiston, AHS, Bracken, Dinamika, Elsburg, Elspark, Ghs, Goudrif, Marais Viljoen en Grace Trinity.

Een van die ligas is op 11 Augustus 2016 by Marais Viljoen aangebied.

Daar is 'n span gekies wat deegeneem het in die Groter Alberton.  Daar is die eerste 6 atlete per ouderdomsgroep gekies om aan die Distrik Kampienskappe deel te neem.  Marais Viljoen het 24/30 atlete gehad wat deurgedring het na die Distrikkampioenskappe.  Van die 55 atlete in die Distrikspan, is:

  1. 24 van Marais Viljoen
  2. 4 Bracken
  3. 9 Dinamika
  4. 12 Hoërskool Alberton
  5. 6 AHS

By die Distrik Kampioenskappe is die eerste 6 atlete gekies om deel te neem aan die Gauteng Kampioenskappe wat op 3 September 2016 by Thaba Trails plaasgevind het.  Marais Viljoen het 13 atlete gehad wat by die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.  Lizo Sebeko het deurgedring na die SA Skole Kampioenskappe in Witrivier waar hy 4de geïndig het.

Lizo het 'n eerste plek behaal by elke liga wedloop, by Groter Alberton en by die Distrik Kampioenskappe.  By die Gauteng Kampioenskappe het hy 'n sesde plek behaal.

 

Atlete wat op 3 September 2016 aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het:

  • Tayla Berning
  • Rynardt Besuidenhout
  • JD Prinsloo
  • Jessica VAN Zyl
  • Charné Berning
  • Bianca Britz
  • Miandri Bothma
  • Lizo Sebeko
  • Thabo Viti
  • Sunel Oliver
  • Nicole van der Merwe
  • Karla Boysen
  • Alicia Shmidt

Ons is opreg trots op elke atleet wat deelgeneem het.

Klubkampioenskappe:

Atlete moes aan vier van die agt byeenkomste deelneem om te kwalifiseer vir die CGA Kampioenskappe. Die eerste 6 by die CGA het gekwalifiseer vir die SA Landloop Kampioenskappe wat op 10 September 2016 in George plaasgevind het.

Die volgende atlete het hier deelgeneem:

Meisies o/14 - Tayla Berning (6de, SA span hardloop in George)

Meisies o/16 - Charné Berning (14de)

Meisies o/19 - Nicole van der Merwe (1ste, SA span hardloop in George)

Seuns o/16 - Robert Rugge (22ste)

Seuns 0/17 - Thabo Viti (13de) en Lizo Sebeko (1ste - neem deel in George)

 

Prestasies

2015

  • In die Tuks-reeks behaal ons ‘n algehele 8 ste plek.
  • 14 atlete is deel van die Distrikspan.
  • Ons junior dogtersspan is ligawenners.
  • Ons junior seunsspan is ligawenners.

2014

  • In die Tuks-reeks behaal ons ‘n algehele 8 ste plek.
  •  17 atlete is deel van die Distrikspan.
  • Ons junior dogtersspan is ligawenners.
  • Ons junior seunsspan is ligawenners.
  • Ons senior dogtersspan is ligawenners.
  • Ons senior seunsspan is ligawenners.

Provincial Athletes History

Name Team Year
Lizo Sibeko Central Gauteng 2015
Nicole van der Merwe  Central Gauteng  2015 
Micheala Murat Central Gauteng 2015
Dylan van der Merwe Central Gauteng   2014
Nicole van der Merwe  Central Gauteng   2014
Lizo Sibeko Central Gauteng   2014
Siphiwe Tefo Central Gauteng   2014
Bianca Brits Northern Gauteng 2014
Charl Kemp Northern Gauteng 2014

National Athletes History

 Name  Team Year
 Nicole van der Merwe  South African Junior Cross Country Team (Competed in Cross Country World Championships in China) 2015

 

Kontak Sportkantoor vir meer inligting

 

  • iconbrands advertising agency south of joburg