

Afrikaans
Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal
Afrikaans Home Language & First Additional Language
Departementshoof / Head of Department: Mev. L. Steenkamp
Personeel / Staff:
V. Prinsloo; M. Visser; E. Josling; L. Janse van Rensburg; D. Fourie; T. Potgieter; M van
Tonder; L. Kotzè; A. Nel
Benaderingswyse
Afrikaans word in aktuele en kommunikatiewe kontekste onderrig sodat leerders, namate hulle vorder, hulle taal met toenemende vlotheid kan beheer en akkuraatheid binne ‘n groter verskeidenheid situasies kan gebruik.
Sillabusinhoud
Die verskillende kulturele, tegniese en kritiese geletterdhede wat nodig is vir doeltreffende deelname aan die samelewing word gekonsolideer tot vier leeruitkomste wat tydens onderrig en assessering geïntegreer word nl. luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied en toepassing van taalkonvensies.
Beroepsmoontlikhede
Vertaler, tolk, diplomaat, joernalis, radio- en TV-kopieskrywer, onderwyser, reklamewese, kommunikasie, buitelandse inligtingsdiens, skakelbeampte.
Vak prestasies: Afrikaans Huistaal
Jaar/Year |
Onderskeidings/Distinctions |
Slaagsyfer/Pass rate |
Addisioneel/ Additional |
2019 |
7 |
100% |
Beste gemiddeld in Ekurhuleni Suid Distrik |
2018 |
7 |
100% |
|
2017 |
16 |
100% |
|
2016 |
12 |
99% |
|
2015 |
10 |
99% |
|
Afrikaans Eerste Addidionele Taal
Jaar/Year |
Onderskeidings/Distinctions |
Slaagsyfer/Pass rate |
Addisioneel/ Additional |
2019 |
11 |
99% |
|
2018 |
13 |
99% |
|
2017 |
10 |
98% |
|
2016 |
11 |
98% |
|
2015 |
14 |
98% |
Beste gemiddeld in Ekurhuleni Suid Distrik |
Hoekom Marais Viljoen?
Leaders in Comprehensive Education
Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.
Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.
Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.
Cornerstones
Academics
Sport
Culture
MV+ Community