Academics / Akademie

#mvakademie

Prize Giving / Prys Uitdeling 2020

Graad 8 tot 12 Academic Trophy Award / Akademiese Trofee Toekennings

Top 10 and Academic team / Top 10 en Akademiese span

Top 10

Na elke eksamen word die Top 10 leerders volgens akademiese prestasie bepaal, insluitend enige addisionele vakke. Hierdie leerders word dan uitgenooi na ‘n funksie wat deur die graad 11-leerders van die Top 10 gereël word. Die skool is trots op die akademiese prestasie van sy leerders.

Graad 10 – 12 leerders se drie verpligte vakke (LO uitgesluit) en drie beste skoolvakke wat in die vakpakette aangebied word, word in aanmerking geneem.

If a learner is absent from an examination with a valid reason and qualifies to be in the Top 10, such a learner is a reserve, if the learner was in the Top 10 the previous term.

Indien ‘n leerder ekstra tyd tydens die eksamen ontvang, kan hy/sy nie in aanmerking geneem word vir die Top 10 nie.

Indien ‘n leerder afwesig is met ‘n geldige verskoning vir ‘n vraestel en kwalifiseer om in die Top 10 te wees, word so ‘n leerder ‘n reserwe, indien die leerder die vorige kwartaal in die Top 10 was.

‘n Leerder wat nie met vrystelling slaag nie, kwalifiseer nie om in die Top 10 of Akademiese Span te kom nie. Nie vrystellingsvakke word met 10% verminder, Wiskundige geletterdheid met 15% en LO met 50%, voordat die gemiddeld bereken word. ‘n Leerder wat meer as 50 strafpunte verloor het, kwalifiseer nie vir die Top 10/Akademiese Span nie.

Your content goes here. Edit or remove this text inline or in the module Content settings. You can also style every aspect of this content in the module Design settings and even apply custom CSS to this text in the module Advanced settings.

Akademiese Span

Die span bestaan uit slegs Graad 11 en 12 leerders.

Die span bestaan uit 12 – 14 Graad 11 en 12 leerders.

The ten learners who achieve the highest average in each grade, qualify for the Top 10. This is
determined every term.

FOR GRADE 10 – 12 learners the three compulsory subjects and three best subjects offered in
packages will be taken into account. If a learner is absent from an exam with a valid reason, such
a learner will be a reserve if he/ she was part of the Top 10 during the previous term.
A learner who does not pass with exemption, does not qualify for the Top 10, or to be a member of
the
Academic Team. Mathematical Literacy is decreased by 10% before the average is calculated. Demerits
may lead to disqualification.

ACADEMIC TEAM
The team consists of Grade 11 and 12 learners only.

The team consists of 12 – 14 Grade 11 and 12 learners.

TOP 10 GRAAD 8 – 12

Die tien leerders in elke graad wat die hoogste gemiddeld verwerf, kwalifiseer om in die Top 10 te
wees. Dit word elke kwartaal bepaal.

TOP 10 GRAAD 8 – 12
Die tien leerders in elke graad wat die hoogste gemiddeld verwerf, kwalifiseer om in die Top 10 te
wees. Dit word elke kwartaal bepaal.

GRAAD 10 – 12 LEERDERS se drie verpligte vakke en drie beste skoolvakke word in aanmerking geneem.
lndien ‘n leerder afwesig is met ‘n geldige verskoning vir ‘n vraestel en kwalifiseer om in die Top
10 te wees, word so ‘n leerder ‘n reserwe indien die leerder die vorige kwartaal in die Top 10 was.
‘n Leerder wat nie met vrystelling slaag nie, kwalifiseer nie om in die Top 10 of Akademiese Span
te kom nie. Wiskundige geletterd- heid word met 10% verminder voordat die gemiddeld bereken word.
Strafpunte mag tot diskwalifikasie lei. 

Top 10 en Akademiese span 2022

Top 10 and Academic team 2022

Top 10 Leerlinge / Learners for 2022

Kwartaal 1/ Term 1

Top 10 Leerlinge / Learners for 2020

Kwartaal 1/ Term 1

Top 10 Leerlinge / Learners for 2019

Eksamenreëls

1. Skoolreels geld onder olle omstondighede. Bring Marais Viljoen dagboek elke dog skool toe
tydens die eksomen.
2. Alle leerders wat die skool bywoon of besoek tydens die eksomen moet volledige skooluniform dro.
GEEN CIWIES WOPD TOEGELAAT NIE.
3. AIIe leerders moet die teenwoordigheidsregister teken vir die sessie wat hy/sy skryf. Geen
leerders mag namens iemand anders aonteken nie.
4. Leerders mag nie tydens die eksomen self van lokaal of sitplek skuif nie. (Punte sol afgetrek
word). Dit sal as ‘n ongerymdheid aongeteken word.
5. Doktersbriewe tydens die eksomen moet in K20 ingehondig word. (by mev. Du Preez).
6. Geen notos of items woar notos op gemaak kan word, mag in die besit van ’n leerder wees
gedurende die skryf van die eksomen nie.
Geen tasse of sokke, pette of brilkassies word in die eksomenlokool toegeloot tydens ’n skryfsessie
nie. Om hierdie rede aanvaar ons geen verantwoordelikheid vir waardevolle artikels wat uit tasse
wegraak nie.
8. Geen selfone, slimhorlosies of ”IP 3 Player” word in die eksamenlokale toegelaat nie. Gebruik
en/of sigbaarheid van hierdie items sal op dieselfde manier as oneerlikheid tydens eksomen hanteer
word.
9. Slegs deurskynende plastiek pennesokkies mag in die eksamenlokaal geneem word.
10. Sakrekenaars mag sonder ‘n deksel in die eksamenlokaal toegelaat word. Slegs
nie—programmeerbare sakrekenoors mag in die eksomen gebruik word.
11. Door mag geen eetgoed of drinkgoed in die eksomenlokaal geneem word nie. (Diabete — soos gereel
met mev. Kuhn)
12. Geen lenery sal tydens die eksamens toegelaat word nie. (Sorg dat jy die nodige toerusting het
wanneer jy eksomen skryf).
13. Leerders moet ten alle tye stil wees gedurende die eksomen.
14. Leerders mag nie die lokaal verlaat voordot die tydsduur van die vraestel verby is nie — al
fret die leerder self reeds klaar geskryf.
15. Leerders mag onder geen omstandighede met mekaar praat of kommunikeer as hy/sy in besit van ’n
vraestel is nie.
16. Jy mag nie onder leerders help of hulp van iemand gedurende die skryf van ’n vraestel aanvaar
nie.
17. Oneerlikheid, in watter vorm ook al, is ’n oortreding wot tot gevolg kan hé dot leerders nul
vir die betrokke vraestel kon kry en tot skorsing kon lei.
18. Geen verduideliking von eksamenvrae mog gevra of gegee word deur enige persoon nie.
19. Geen tippex op antwoordstelle is toeloatbaar nie.
20. Leerders mag nie (wanneer hulle nie skryf nie) by die huis bly sonder skriftelike toestemming
van die ouers nie. Hierdie briewe moet voor die aanvang van die eksomen by die voogonderwyser
ingehondig word.
21. Leerders se name moet voor in die handboek geskryf wees, voordot dit ingehondig word.
22. Handboeke word ingehondig wanneer die laaste vraestel van die betrokke vok geskryf word.

Exam Rules

1. School rules are in force under all circumstances. Bring your Marais Viljoen diary to school
every day during the
exams.
2. All learners visiting or attending school during exams, must wear the proper school uniform. NO
CIVVIES ALLOWED.
3. All learners must sign an attendance register for the session that he/she is writing. You may
not sign on behalf of anybody else.
4. Learners may not change their allocated seat or exam room during the exams. (Marks will be
deducted).
5. Doctor‘s letters must be handed in at Room 20 during the exams. (f’1rs. Du Preez).
6. No learner may be in possession of any notes or items on which notes con be made during the
exams.
No school bags, bags, caps or spectacle cases are allowed in exam rooms while the exam is being
written. Therefore, the school does not accept any responsibility for any valuables disappearing
from school bags.
8. No cell phones, smart watches or MP3 players are allowed in the exam room. Cell phones being
used or seen in
exam will be dealt with in the some way as dishonesty.
9. Only clear see through pencoses may be taken into the exam room.
10. Calculators may not hove covers on. Only non—programmable calculators may be used in the exam.
11. No eating or drinking will be allowed in the exam room. (Diabetics— as per arrangements with
Pte Kuhn.)
12. Learners will not be allowed to borrow anything during the exams. (I lake sure that you have
all necessary equipment when writing your exams.)
13. Learners must to be quiet at all times during the exams.
14. No learners may leave the exam room before the allocated time has expired, even though he/she
might have
finished writing.
15. Under no circumstances may learners talk to or communicate with each other while they hove
answer sheets in their possession.
16. You may not help or request help from any other learner during the writing of an exam.
17. Dishonesty of any nature is an offence which can lead to a learner being awarded zero for that
particular
paper and this may lead to expulsion.
18. No explanation of exam questions may be asked or given by any person during the writing of an
exam paper.
19. No tippex may be used on an answer sheet.
20. No learner can stay home, when they are not writing exam, without a permission letter from
their parents. These let ters must be handed into the register teacher before the exam starts.
21. Learners must write their name and surname in the front of the textbook before it is handed in.
22. Textbooks ore to be handed in when the last paper of the specific subject is written.

Slaagvereistes / Pass Requirements

GRAAD 8 EN 9

  • Minstens 50% vir Huistaal en 40% vir Eerste Addisionele Taal, sowel as Wiskunde.
  • Minstens 40% vir drie ander vakke.
    Minstens 30% vir enige twee oorblywende vakke.
  • Dit beteken dus dat ’n leerder wat onder 30% vir een uit die nege vakke behaal (Huistaal, Eerste
    Addisionele Taal en Wiskunde uitgesluit) steeds kan slaag.

GRAAD 10 TOT 12

  • Om Graad 10, 11 of 12 te slaag moet ’n leerder 40% in drie vakke behaal, waarvan een die Huistaal
    is, en 30% in drie ander vakke.
  • Dit beteken dus dat ’n leerder wat onder 30% vir een uit die serve vakke behaal (Huistoal
    uitgesluit) steeds kan slaag.

GRADE 8 AND 9

  • At least 50% for Home Language and 40% for the First Additional Language as well as Mathematics.
  • At least 40% for three other subjects.
  • At least 30% for any other two remaining subjects.
  • Therefore, a learner who has less than 30% for one of the nine subjects (excluding Home Language,
    First Additional Language and Mathematics) can still pass.

GRADE 10 TO 12

  • A learner must attain 40% in three subjects, one of which is the official Home Language (First
    Language) and 30% in three subjects.
  • Therefore, a learner who has less than 30% for one of the seven subjects (excluding Home Language)
    can still pass.

    – lndien ‘n leerder ’n vak druip, sal hy / sy nie in aanmerking kom vir ‘n akademiese toekenning nie.
    – If a learner fails a subject he/she will not receive an academic award.