Chess / Skaak

Proud of our chess team

Trots op ons skaakspan

Hoof van Sportkode / Head of Sport code:

Me. Susan Pretorius

League

Liga

Please follow our Facebook page https://www.facebook.com/hsmaraisviljoen/  and Twitter account @Marais_Viljoen for the latest results. Volg asb ons Facebook blad https://www.facebook.com/hsmaraisviljoen/ en Twitter rekening, @Marais_Viljoen vir die jongste uitslae.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.