Choir News / Koor nuus

The year 2022 brought you the revue “Legacy” just as our choir at Marais Viljoen is a legacy.

Een ding is verseker waar. Wanneer ons leerders begin sing en die soet klanke die vertrekke vul, kan mens nie anders as om nostalgies te raak en hoendervleis te kry nie.

Our choir will again kick off in 2023 and we are really looking forward to a year of big achievements and a lot of fun.

Marais Viljoen spog nou reeds met 8 algehele wenne by die Alberton kunswedstryd.

Ons nooi alle leerders dus uit om by hierdie spog kultuurgenre betrokke te raak.