Cross Country / Landloop

Proud of our Cross Country Teams

Trots op ons Landloop Span

Hoofafrigter (landloop en middelafstande) en Landloophoof: Mnr Johan Matthysen
Afrigter: Me. Belinda Viljoen
Landloopkoördineerder en Spanbestuurder: Mev Karin Matthysen

League

Liga

Hou asb ons Facebook blad en Twitter dop vir die jongste uitslae. Please follow our Facebook page and Twitter account for the latest results and photos.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History