
Engineering Graphics & design / Ingenieurs grafika & Ontwerp
Ingenieursgrafika & Ontwerp
Engineering Graphics & Design
Departementshoof/ Head of Department: L C. van der Merwe
Personeel/ Staff: WJ Hollander; J. du Preez; G. Cramer
INLEIDING
Die vak is dinamies, toekoms- en beroepsgerig en baie verrykend.
ENTRANCE REQUIREMENTS
Interest in graphics and design, and being technically-minded.
BENADERINGSWYSE
Voorwerpe uit die omgewing en nywerheid word gekonstrueer, meetkundig bepaal, driedimensioneel voorgestel, ontwikkel, ens. Fisiese gebruik van tekengereedskap en –bord word vereis.
SYLLABUS
Interpretation, construction, drawing skills, projections, different views, machine and scale drawings, perspective drawings.
Limited exposure to a CAD programme
VAKAKTIWITEITE
Kopieer en vervaardig modelle, bring die praktyk na die klaskamer met behulp van navorsing en praktiese take. Die fokus van die vak is op probleemidentifisering en–oplossing.
CAREER POSSIBILITIES
All engineering fields, architecture, engineering design, draftsman, surveyor, quantity surveyor and many more. Excellent entrepreneurial opportunities.