Golf / Gholf

Proud of our golf team

Trots op ons gholfspan

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: Deon Prinsloo

League

Liga

A-span het pas gekwalifiseer om vir die vierde agtereenvolgende jaar aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe, wat vanjaar in Augustus in Paarl aangebied gaan word. Voorwaar ‘n prag prestasie. The Marais Viljoen A-team will again take part in the South African championship that will be held in Paarl in August this year. This is the fourth year in a row that the gholf team partake in the National Championship. Well done.

A-span: Louis Liebenberg, Gustav de Lange, Brohnan Borrajeiro & JD Prinsloo.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.