Hockey / Hokkie

Proud of our hockey teams

Trots op ons hokkiespanne

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: WJ Hollander

League

Liga

Marais Viljoen High School has 8 girl teams that provided 128 learners the opportunity to participate in this fast growing sport.

Ons het ʼn baie besige en n sukesvolle hokkieseisoen agter die rug. Ons dogters spanne het verseker hulle teenwoordigheid op die veld laat voel, deur om verskeie ligas hierdie seisoen te wen. Marais Viljoen se hokkie is besig om met reuse treë te groei en ons kan met trots aankondig dat Marais Viljoenhokkie nou met van die beste skole suksesvol kompiteer.

This year Marais Viljoen competed in the NWU prestige series, Eastern Gauteng League, Pullen-Howell Series, and North of the Vaal tournament.

Two of our teams the u/15A and u/16A, qualified to play at the North of the Vaal tournament.

NWU Prestige Sport Series

  • 8 Teams top 10 position
  • u/16A silver medal winners

Eastern Gauteng League

  • 8 Teams in top 6 position
  • u/15 A runners up
  • u/16B League winners
  • u/16A League winners

North of the Vaal Tournament

  • u/15A 7th Place overall
  • u/16A 5th Place overall

 

Manie Last

Organiseerder/ Organiser : Dogters Hokkie

___________________________________________________________________________________________________________________________

Marais Viljoen High has 6 boys hockey teams that participates in the Eastern Leagues and 2 teams that participated in the Easterns indoor league. This provides about 106 learners the opportunity to participate in the sport.

Ons spring alreeds vroeg in die eerste kwartaal weg met finale proewe in die verskillende ouderdomsgroepe, waarna ons deelneem aan die PUK-Prestigereeks.

In the second term we participate in various leagues within Easterns Gauteng as well as other tournaments like the Aitken, Boden.

Aan die einde van die derde kwartaal neem ons ook deel aan die Eastern Gauteng Indoor-liga wat oor ‘n paar weke strek.

Ons spog hierdie jaar met ‘n 1ste, 2de, 3de, 4de, 5de en ‘n 6de plek in die Oostelike ligas. In die PUK reeks kom die seuns ook algeheel 3de en in die Indoor-liga verwerf die seuns ‘n 1ste en ‘n 5de plek.

Marais Viljoen High School is proud to announce that in 2019 we had 5 provincial players, 7 provincial umpires and one SA umpire in the Eastern Gauteng province.

Boys teams for 2020 Field Hockey

Team

Coach

14A

Mr J Potgieter

15A

Mr N. Pieterse

16A

Mrs S. van der Lith

16B

Mr J. Butler

2nd

Mr W.J. Hollander & Mrs S. van der Lith

1st

Mr W.J. Hollander

 

___________________________________________________________________________________________________________________________

Hou asb ons Facebook blad en Twitter dop vir die jongste uitslae. Please follow our Facebook page and Twitter account for the latest results and photos.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History