
Holiday Homework / Vakansie Huiswerk
March – April 2020 | Maart – April 2020
Please Select Your Grade
Kies Jou Graad
All grades received work to complete during the holidays to compensate for academic days lost during the extended holiday. Please ensure that your child does the work as it will be to his/her advantage. Please visit d6Connect to view homework or download it here.
Grade 12’s will also have extra classes in the new term once the school has reopened in April.
——
Alle grade het werk ontvang wat hulle gedurende die vakansie moet voltooi om op te maak vir die akademietyd wat ons tydens die verlengde vakansie verloor. Besoek d6Connect om huiswerk te besigtig of gaan laai dit af hier.
Graad 12’s sal ook ekstraklasse in die nuwe kwartaal bywoon, sodra die skool in April open.
Grade 8
Grade 9
Grade 10
Grade 11
Grade 12
Hoekom Marais Viljoen?
Leaders in Comprehensive Education
Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.
Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.
Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.
Cornerstones
Academics
Sport
Culture
MV+ Community