Club 61 / Klub 61

MV is looking for the “family tree”.

Marais Viljoen is al goed in sy vyftigs, (vanjaar 56) in mense jare sou hy/sy al begin spog het met die kleinkinders. The school is now at an age where the second / third generation is attending high school.
The moms and dads did their schooling at Marais Viljoen and now their children are sitting in the same classrooms. Writing exams in the hall, and if sitting by surname, perhaps on the same spot where the father had that nightmare of a maths paper.

Ons is op soek na daardie ouers, wat soos talle van hulle met oorgawe kan vertel, af en toe destyds nog ‘n ordentlike loesing by die of daardie meneer gekry het, en juis daaroor besluit het Marais Viljoen gaan ook hulle kinders opvoed en kern waardes oordra.

Verlede week is daar op die omsendskrywe ‘n askeurstrokie aangeheg.
Vul dit in en stuur dit terug skooltoe sodat ons ‘n databasis kan opbou en erkenning gee aan ” MV Gen ² ” oftewel Marais Viljoen Generasie ² (tot die mag2).
As die omsendskrywe verdwyn het, daar is nog van hulle in Kamer 20 beskikbaar. Onthou net om dit teen Maandag terug te stuur skooltoe.

Die aard en omvang van die erkenning sal later in meer detail bekend gemaak word, maar in die stadium kort ons eers die name van die ouers en dan die kinders wat tans in die skool is.
Die basiese kriteria is as een van die ouers (of dan stiefouer/s) op hul dag in Marais Viljoen was en hulle kind/kinders is vandag in die skool dan is die kinders ” Generasie ² “.

And we want to know about you.
Thanks.