MV Plus Community / MV Plus Gemeenskap

Buitengewone aktiwiteite by Marais Viljoen.

#mvakademie

Mondi – Mpact

Ondersteun die Mondi Herwinning Projek / Fondsinsamelingsprojek

Ons versoek ouers om al hul koerante, tydskrifte, kantoorpapier, skoolboeke (plastiekomhulsel moet verwyder word), telefoongidse, graanbokse, tandepasta en bruin bokse wat plat is, skool toe te bring en in die Oranje Mondihouer te plaas.

Die houer is by die boonste hek (langs die huis op ons gronde). Geen hondekos of sementpakkies, papier wat met plastiek oorgetrek is, plastieksakke, plastiekbottels, lekkergoedpapier of simba pakkies word aanvaar nie. Hoe meer papier ons kry, hoe meer geld kan ons verdien.

Support the Mondi Recycling Project / Fundraising Project

We request parents to remove all their newspapers, magazines, office paper, school books (plastic casing), telephone boxes, grain boxes, toothpaste and brown boxes that are flattened, brought to school and placed in the Orange Mondihouer.

The container is at the top gate (next to the house on our grounds). No dog food or cement packages, plastic coated paper, plastic bags, plastic bottles, candy or simba packages are accepted. The more paper we get, the more money we can earn.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.