Netball / Netbal

Proud of our netball teams

Trots op ons netbalspanne

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: Me. Lichelle Jacobs

League

Liga

Ons spog hierdie jaar met verskeie spanne, toernooie, individuele speelsters, afrigters en skeidsregters wat hoë hoogtepunte bereik het.
Ons het die jaar afgeskop met ‘n algehele 2de plek in die PUK prestige reeks. Ons spanne het weggestap met onderskeidelik 1ste, 2de, 3de en 5de plekke.

We also had all our A teams participating in the Gauteng Championships.
For the third time this year, we took part in the Fast 5 Championships.
Where 4 stunning Fast 5 teams were enrolled. 2 of our Fast 5 teams participated in the SA Championships, where our u/17 team had a overall second place.

As deel van Marais Viljoen se sukses hierdie jaar, spog ons met 4 provinsiale speelsters en twee nasionale o.17 speelsters.
As die netbal hierdie jaar in ‘n sin opgesom moet word, sal dit beslis wees :
“we made it count!”

Netbalgroete
Lichelle Jacobs
Netbalorganiseerder

 

 Netbaluitslae opsommend

NWU Prestige reeks

 

• Algehele tweede plek behaal

• Onderskeidelik 1ste, 2de, 3de en 5de plekke behaal

 

Liga

 

• Tweede jaar in ‘n ry algehele Ekurhuleni A-liga wenners.

 

Gauteng

 

• Al 5 a-spanne neem deel aan Gautengkampioenskappe

 

Fast 5

 

• 4 Spanne neem deel aan die liga

• Al 4 spanne neem deel aan finale uitspele

 

Fast 5 Gauteng

 

• 2 Spanne neem deel aan Gauteng kampioenskappe

 

Fast 5 SA’s

 

• 2 spanne neem deel aan SA Kampioenskappe

• O.17 span behaal ‘n algeheel 2de plek op SA’s

 

Provinsiale speelsters

 

• 24 Ekurhuleni speelsters

• 4 Gautengspeelsters

• 3 SA oefengroepspeelsters

• 2 SA o.17 speelsters

 

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History