Performing Arts / Uitvoerende kunste

2016 Prestasies

2016 Achievements

  • Beste senior vocal (DÈCOR INCORPORATED FLOATING TROPHY) : Ezrah Gray
  • Beste senior kunsprestasie (DÈCOR INCORPORATED WISSELTROFEE) : Ané Bobbert
  • Beste junior Kunswedstrydprestasie (GREYLING WISSELTROFEE) : Frohan Henning
  • Beste senior Kunswedstrydprestasie (Martie Greyling Wisseltrofee : Liezl Barkhuizen

2015 Prestasies

2015 Achievements

  • Marais Viljoen has a couple of section winners and many item winners every year at the Alberton Eistedfod. During 2014 the learners did exceptionally well, once again.
    Van Die Beste Prestasies Was:
    BESTE JUNIOR KUNSWEDSTRYDPRESTASIE
    • Miandri Bothma: Algehele wenner
    • Hoërskole Kunsafdeling
    BESTE SENIOR KUNSWEDSTRYDPRESTASIE
    • Liezl Barkhuizen: 2de plek algeheel Hoërskole Engels Gr 10-12+
    • : 2de plek algeheel Hoërskole Afrikaans Gr 10-12.
    BESTE SENIOR SANGPRESTASIE

    Clarisse van Graaan: 3de plek algeheel in afdeling Senior vokaal met backtracks

    BESTE JUNIOR KUNSPRESTASIE

    Miandri Bothma; Algehele wenner Hoërskole Kunsafdeling

    BESTE SENIOR KUNSPRESTASIE

    Johan Viljoen: 2de plek algeheel Hoërskole Kunsafdeling

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.