
A message from our Principal/ ‘n Boodskap van ons Hoof
Belangrike informasie oor Covid-19 en leerders | Important information regarding Covid-19 and learners.
Covid-19 Brief Aan Ouers
Covid-19 Letter To Parents
Hoekom Marais Viljoen?
Leaders in Comprehensive Education
Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.
Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.
Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.
Cornerstones
Academics
Sport
Culture
MV+ Community