MV Plus Community / MV Plus Gemeenskap

Buitengewone aktiwiteite by Marais Viljoen.

#mvakademie

Rotary Youth Exchange / Rotary Jeuguitruil

Each year, local Rotary districts and clubs worldwide arrange thousands of international Youth Exchanges for high-school-aged students.

Marais Viljoen High School is proud to be associated with this amazing programme to expand our youth’s horizons. For more information on the programme, visit the Rotary Youth Exchange: District D9400 website on www.youthexchange.co.za.

Contact Gerhard and Evanthia Stocker if you are interested in becoming part of the Youth Exchange Programme:

  • (W) (+27) 011-824-2271
  • (H) (+27) 011-827-4438
  • (F) (+27) 086-630-0101
  • (C) (+27) 082-499-8818
  • stocker@axxess.co.za

Marais Viljoen will be receiving, Peter-Simeon, an Exchange Student from the Czech Republic in July 2017 for 12 months.

In 2018, two of Marais Viljoen’s pupils will be going on a 12-month Exchange. Isabel Venter will be going to Denmark while Johan Venter will be going to Brazil.

Elke jaar reël plaaslike Rotary distrikte en klubs duisende internasionale jeuguitruilings vir hoërskoolleerlinge.

Hoërskool Marais Viljoen is trots om met hierdie wonderlike program geassosieer te word om ons jeughorisonte uit te brei. Vir meer inligting oor die program, besoek die Rotary Youth Exchange: Distrik D9400 webwerf by www.youthexchange.co.za.

Kontak Gerhard en Evanthia Stocker as u belangstel om deel te wees van die Jeuguitruilprogram:

  • (W) (+27) 011-824-2271
  • (H) (+27) 011-827-4438
  • (F) (+27) 086-630-0101
  • (C) (+27) 082-499-8818
  • stocker@axxess.co.za

Marais Viljoen ontvang vir 12 maande, Peter-Simeon, ‘n uitruilstudent uit Tsjeggië in Julie 2017.

In 2018 gaan twee van Marais Viljoen se leerlinge op ‘n 12 maande-uitruil gaan. Isabel Venter gaan na Denemarke terwyl Johan Venter na Brasilië gaan

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.