School history / Skool geskiedenis

Die geskiedenis van Hoërskool Marais Viljoen

The history of Marais Viljoen High School

Hoërskool Marais Viljoen, geleë aan die westekant van Alberton teen die voet van ‘n reeks koppies, is op 25 Januarie 1961 met 47 leerlinge in die handelsrigting en 106 leerlinge in die tegniese rigting geopen.

Die amptelike opening was op 1 September 1961.

Die skool is vernoem na die destydse Volksraadslid vir Alberton, later minister en daarna staatspresident Marais Viljoen.

Aanvanklik het die skool bekend gestaan as die Hoër Tegniese- en Handelskool Marais Viljoen Technical and Commercial High School.

When the school opened its doors, mr Piet Myburgh was the first principal. His appointment was from 1 January 1961.

From the first day, the school was and still is a dubble medium school, i.e. Afrikaans and English are taught side by side, which makes Marais Viljoen High School in effect two schools in one.

On 1 April 1968 the schools governance was transferred from National Education to to the Transvaal Education Department.

The commercial section of the school was phased out at the end of 1978 with the final standard 10 class consisting of 34 matrics.

Op 1 Mei 1979 word mnr. Myburg deur mnr. Phillip J. Fouché opgevolg. Hy het in 1961 as onderwyser by Marais Viljoen begin, verskeie poste beklee tot sy bevordering tot skoolhoof.

In die stadium het die skool bekend gestaan as die Hoër Tegniese Skool Marais Viljoen Technical High School.

Mnr Fouché het einde Maart 1989 die tuig neergelê en is op 1 April deur mnr Hannes M. le Roux opgevolg. Hy het in April 1980 as onderwyser by Marais Viljoen begin waarna hy die pad van departementshoof, adjunkhoof en hoof gevolg het.

During mr le Roux’s reign as principal the school expanded its fields of study and at the general parent’s meeting in 1995, it was decided that Hoër Tegniese Skool Marais Viljoen Technical High School would in future be known as Hoërskool Marais Viljoen High School.

Mr. le Roux retired at the end of March 2004 and mrs. Martie Heystek was appointed as acting principal. On 1 January 2005 she was officially appointed as the fourth and first female principal of Marais Viljoen.

Mev. Heystek het ook (soos die vorige twee hoofde), haar onderwysloopbaan in 1980 as fisiese wetenskap onderwyseres by Marais Viljoen begin.