School Anthem / Skoollied

Vers 1

Soos ‘n suil van wit albaster
Breed van onder, spits van bo,
Staan ons suiwer ideale
Vas geanker voor ons oë.
Om te bou en om te handhaaf
Om te droom en om te doen,
Sterk en suiwer soos albaster
Staan ons skool Marais Viljoen

Refrein

Met ons trots in almal mater
Sal ons droom en sal ons doen.
Suiwer wees soos wit albaster,
Soos ons skool Marais Viljoen.

Vers 2

Like a white albaster column,
Anchored firmly, reaching high,
Our lofty ideals spiral,
Striving to be strong and pure.
We shall build and we’ll endeavour,
In our dreams and in our deeds.
Strong and pure like whitest marble
Is our school Marais Viljoen.

Refrein

Prompt by pride in our trusty fellows
We shall dream and we shall do.
We’ll be pure like whitest marble,
Like our school Marais Viljoen.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.