
Social Sciences / Sosiale wetenskap
Sosiale Wetenskappe
Social Sciences
Departementshoof / Head of Department: Mnr. F. Erasmus
Staff/ Personeel: J. Krause; S. Gericke; S. van der Merwe; P. Venter; W. van Niekerk; C. Feuth; D. de Villiers; P.
Janse van Vuuren; N van der Walt
PHYSICAL SCIENCES / FISIESE WETENSKAPPE
TOELATINGSVEREISTES
Natuurwetenskappe moet in gr. 9 op minstens vlak 3 geslaag word en Wiskunde moet geneem word.
BENADERINGSWYSE
Leerders se vermoë om logies te redeneer, verbande in te sien en gevolgtrekkings te maak, word ontwikkel. Die
fisiese wetenskappe beïnvloed wetenskaplike en tegnologiese ontwikkeling wat die basis is vir ‘n land se
ekonomiese groei en sosiale welvaart. Hierdie vakgebied stel die leerder in staat
om basiese kennis te verwerf wat betref tegnologiese ontwikkeling op die terreine van behuising, die kos wat ons
eet, die klere wat ons dra, materiale wat ons gebruik, mediese diagnoses en behandelings, rekenaars en ander
inligtingstegnologie. Die nuwe kurrikulum van die fisiese wetenskappe stel hom ten doel om die verwerwing van
wetenskaplike kennis en wetenskaplike geletterdheid meer toeganklik te maak vir alle Suid-Afrikaners
SYLLABUS
- Mechanics
- Waves, sound and light
- Electricity and magnetism
- Matter and materials
- Chemical change
- Chemical systems
CAREER POSSIBILITIES
Physical Sciences is required for the following courses:
Engineering, natural sciences, medical science, dentistry, veterinary science, agricultural studies,
occupational therapy, physiotherapy, optometry, pilot, etc.
A systematic study of life in the changing natural and human-made environment. The study involves critical
inquiry, reflection and the understanding of concepts, processes and their application in society. Learners will
develop skills that will help with problem solving, critical thinking which will be applied to interpret Life Sciences
and explain certain phenomena. Deur Lewenswetenskappe te bestudeer kan die leerders natuurwetenskappe
baie beter verstaan, die invloed van etiek verstaan en die onderlinge verwantskappe tussen wetenskap,
tegnologie, inheemse kennis, die omgewing en die gemeenskap verstaan.
LEARNING OUTCOMES
1. Scientific inquiry and problem-solving skills
2. Application of knowledge of Life Sciences
3. Life, sciences, technology, environment and community. The learner should demonstrate an understanding
of the role of ethics and the interrelationship between science, technology, knowledge, environment and
society.
BEROEPSMOONTLIKHEDE
Mediese studies, Navorser, Biochemikus, Natuurbewaarder, Omgewingskundige, Ekoloog, Parasitoloog,
Genetikus, Voedseltegnoloog.