
Technology / Tegnologie
Tegnologie
Technology
Departementshoof / Head of Department: Mnr. A.J. du Preez
Tegnologie is die vak van die toekoms. Vanaf gr 8 – 12 word leerders blootgestel aan die nuutste tegnologiese denkwyses en metodes. In elke onderskeie tegnologie vak word spesifieke probleme deur die tegnologiese ontwerp proses opgelos.
Leerders met veral sterk belangstelling in elektries, meganies, landbou, wiskunde, IGO en wetenskap, word aangemoedig om die vak te neem in gr 10.
Elektriese Tegnologie
Electrical Technology
Die sillabus stel die leerder bloot aan elektriese tegnologie ter voorbereiding van die insameling, evaluering en verwerking van kritiese inligting in die elektriese tegnologieveld, industriële elektronika en elektries, die ontwerp en bou van projekte en nog vele meer.
Sillabus verander 2016 na Elektries.
Entrance Requirements
Learners must take maths and science or combined with EGD.
Sillabusinhoud
Die sillabus stel die leerder bloot aan elektriese tegnologie ter voorbereiding van die insameling, evaluering en verwerking van kritiese inligting in die elektriese tegnologieveld, industriële elektronika en elektries, die ontwerp en bou van projekte en nog vele meer.
Activities
Practical work includes: wiring of distribution boards, three-phase motors, building models. Practical design of models. Learners are also exposed to the private sector by visiting certain organizations.
Beroepsmoontlikhede
Elektroniese ingenieur, rekenaarprogrammeerder, tegnikus, ensovoorts.
Landbou Tegnologie
Agricultural Technology
Die nuwe vak Landbou tegnologie is begin in 2020 vir gr. 10. Die vak is baie verrykend en bied meer geleenthede aan in velde soos boukonstruksie, houtwerk, houtbewerking, loodgieterswerk, staalwerk en fokus ook baie op teniese aspek van die landbou sektor.
Toelatingsvereistes
Leerders kan enige vakke neem maar IGO word aanbeveel.
Benaderingswyse
Liefde vir landbou en staalwerk word by leerders gekweek en die gebruik van staal word aan die leerders bekend gestel. Handvaardigheid en kennis word ontwikkel sodat die leerder homself kan onderhou. Daar word gefokus op die beginsels van die landboubedryf en tegnologiese prosesse.
Syllabus
Skills to enhance the quality of life, entrepreneurship, problem solving in the built environment, metal work, science of agriculture, irrigation, etc.
Vakaktiwiteite
Baie tyd word aan die ontwerp en bou van modelle bestee. Praktiese take soos by sillabusinhoud genoem, word ook verrig.
Career Possibilities
Entrepreneur, building industry, metal worker, manufacturing and installing, for example, carports etc.
Meganiese Tegnologie
Mechanical Technology
Suid-Afrika en baie ander lande in die wêreld beleef tans groot vaardigheidstekorte en het ‘n dringende behoefte aan vaardige ingenieurs, tegnoloë, tegnici en ambagslui. ‘n Inleiding tot Meganies Tegnologie poog om leerders aan die nodige kennis, vaardighede, houdings en waardes bloot te stel wat hulle vir verdere studie in meganiese Ingenieurswese en verwante sektore sal toerus. Die vak verander in 2016 na MEGANIES: PAS EN DRAAI / “FITTING AND TURNING”.
Entrance Requirements
Learners must take Maths and science combined with EGD.
Benaderingswyse
Die vak Meganiese Tegnologie fokus op tegnologiese prosesse, van konseptuele ontwerp tot die Praktiese probleemoplossingsproses, ten einde produkte te lewer of te verbeter wat ons lewenskwaliteit verryk.
Syllabus
Fitting and turning. Welding and metal work. Mechanical engineering studies.