Drama

Marais Viljoen het onder leiding van mev. Vanessa Prinsloo, met ‘n toneelgroep begin en op Maandag 28 Julie 2015 aan die ATKV-tienertoneelkompetisie teen 23 ander skole deelgeneem.

Die leerders het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en al was hulle nie onder die vier skole wat na die finaal deurgedring het nie. Die beoordelaars het egter positiewe en konstruktiewe repliek gelewer wat in die toekoms met vrug gebruik gaan word.

Die leerders was uiters entoesiasties omdat ons die toneel self geskryf het.

Die volgende toneelstuk word in 2017 geproduseer, aangesien ons in 2016 ‘n revue het.

Ons sal poog om meer leerders (veral Engelse leerders) betrokke te hê by hierdie aktiwiteit, aangesien dit hulle die geleentheid gee om hul waarnemende vaardighede en talente te ontwikkel.

Ons wil graag meer as een toneelstuk invoer. Leerders word almal aangemoedig om betrokke te raak by hierdie aktiwiteit.

Marais Viljoen was led by Mrs. Vanessa Prinsloo, with a stage group started and participated in the ATKV teenage competition at 23 other schools on Monday, 28 July 2015.

The learners were doing their job very well, and although they were not among the four schools that went through to the final. However, the judges made positive and constructive replies that will be used with fruit in the future.

The learners were extremely enthusiastic because we wrote the scene themselves.

The next play will be produced in 2017, as we have a revue in 2016.

We will try to involve more learners (especially English learners) in this activity as they give them the opportunity to develop their acting skills and talents.

We would like to input more than one play. Learners are encouraged to become involved in this activity.