Kultuur |
Culture
Organiseerder | Organiser:
Mev. | Mrs. Vanessa Prinsloo
Contact | Kontak:
vanessap@maraisviljoen.co.za
Sosiaal | Social
Uitvoerende Kunste | Performing Arts
Marais Viljoen se kultuurleerders neem jaarliks aan verskillende genres onder die uitvoerende kunste se vaandel deel.
The two main institutions where they can show off their talents are the Alberton Eisteddfod and Con Spirito.
1. Die Albertonse Kultuur-Vereniging/Alberton Eisteddfod
• Afrikaanse Prosa en Poësie
• Redenaars/Public speaking (individual or group)
• Kuns/Art
• English Prose and Poetry
• Dans/Dance
• Sang/Song
• Kore/Choirs
• Revue
• Skryfkuns/Creative writing
2. Con Spirito
• Afrikaanse Prosa en Poësie
• Kuns/Art
• English Prose and Poetry
• Dans/Dance
• Sang/Song
• Kore/Choirs
• Revue
• Lees/Reading
• Skryfkuns/Creative writing
Uitvoerende Kunste | Performing Arts
Hierdie is een van die gewildste kategorieë omdat daar verskeie kompetisies is waarin leerders individueel of in spanverband kan meeding.
This is one of the most popular categories because there is a number of competitions where learners can participate individually or as a group.
Kompetisies waaraan leerders kan deelneem | Competitions that learners can participate in:
- ATKV – Redenaars
- Con Spirito
- Radikale Redenaars
- Interskole Redenaars
- Kansvatterredenaars
Drama
‘n Dramaskool is aan die begin van 2023 onder leiding van Pieter Human begin.
This is a great opportunity for our culturally inclined learners to expand their talents.
Contact: Mnr. | Mr. Pieter Human
Kontaknommer: 076 043 1169
Revue
Een van Marais Viljoen se populêrste aktiwiteite is ons driejaarlikse revue.
Ons moedig massadeelname aan en skep so die geleentheid vir alle leerders om aan hierdie fenominale kultuuraktiwiteit deel te neem.
At Marais Viljoen we believe that children should be balanced and therefore we encourage them to participate in at least one of the various culture activities we offer at Marais Viljoen.
Revue
Mev. Vanessa Prinsloo (K47)
Redenaars | Public Speaking
Mev. Dorette Prinsloo (K19)
Mr. Jason Butler (R61)
Ms. Veronica Lioundris (R36)
Kunswedstryd | Eisteddfod
Afrikaans: Mev. Dorette Prinsloo (K19)
English: Mrs. Dorette Prinsloo (R19)
Koor | Choir
Mev. Ansa Oosthuizen (K26)
Drama
Mrs. Vanessa Prinsloo (R47)