Sport

Rugby, Netbal, Hokkie, Atletiek, Gholf, Landloop, Swem, Tennis, Skaak, Ruiterkuns, Muurbal, High Performance Centre
Marais Viljoen het vanjaar die tweede keer aan die PUK Prestige sportreeks deelgeneem en ‘n algehele derde plek behaal. Verlede jaar (2017) was Marais Viljoen se eerste jaar van deelname en die sportspanne het toe ‘n algehele vyfde plek behaal.

#mvakademie

Opsomming van hoogtepunte

Summary of highlights

Puk Prestige Sportreeks

Sportkode

Span uitslag

Algehele posisie

Rugby 14A & 1ste: 2de 5
Netbal 2de: 1ste
15A & 1ste: 3de
3
Hokkie: Meisies 14A: 2de
16A: 3de
8
Hokkie: Seuns   7
Tennis Jnr: 1ste
Snr: 3de
2
Gholf Snr: 1ste 3
Skaak   6
Landloop Snr seuns: 2de 6
Kleiner spansporte   2
Algehele posisie van MARAIS VILJOEN   3

Rugby

Proud of our rugby teams

Trots op ons rugbyspanne

Hoof van Sportkode/ Head of Sport code: Ryno Luus

Netball / Netbal

Proud of our netball teams

Trots op ons netbalspanne

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: Me. Lichelle Jacobs

Hockey / Hokkie

Proud of our hockey teams

Trots op ons hokkiespanne

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: WJ Hollander

Tennis

Proud of our tennis teams

Trots op ons tennis spanne

Hoof van Sportkode / Head of Sport code:

Golf / Gholf

Proud of our golf teams

Trots op ons gholf spanne

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: Deon Prinsloo

Chess / Skaak

Proud of our chess teams

Trots op ons skaakspanne

Hoof van Sportkode / Head of Sport code:

Equestrian / Ruiterkuns

Proud of our equestrian team

Trots op ons ruiterspan

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: Andrew Nel

Swimming / Swem

Proud of our swimming team

Trots op ons swemspan

Hoof van Sportkode / Head of Sport code: Andrew Nel

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.