Kultuur |
Culture

Organiseerder | Organiser:

Mev. | Mrs. Vanessa Prinsloo

Contact | Kontak:
vanessap@maraisviljoen.co.za

Kultuur

Sosiaal | Social

Uitvoerende Kunste | Performing Arts

Marais Viljoen se kultuurleerders neem jaarliks aan verskillende genres onder die uitvoerende kunste se vaandel deel. ​

The two main institutions where they can show off their talents are the Alberton Eisteddfod and Con Spirito.

Kultuur-4

​1. Die Albertonse Kultuur-Vereniging/Alberton Eisteddfod​​​

• Afrikaanse Prosa en Poësie
• Redenaars/Public speaking (individual or group)
• Kuns/Art
• English Prose and Poetry
• Dans/Dance
• Sang/Song
• Kore/Choirs
• Revue
• Skryfkuns/Creative writing

2. Con Spirito​

• Afrikaanse Prosa en Poësie
• Kuns/Art
• English Prose and Poetry
• Dans/Dance
• Sang/Song
• Kore/Choirs
• Revue
• Lees/Reading
• Skryfkuns/Creative writing

Uitvoerende Kunste | Performing Arts

​Hierdie is een van die gewildste kategorieë omdat daar verskeie kompetisies is waarin leerders individueel of in spanverband kan meeding. ​

This is one of the most popular categories because there is a number of competitions where learners can participate individually or as a group.​

Kompetisies waaraan leerders kan deelneem | Competitions that learners can participate in:

  • ATKV – Redenaars
  • Con Spirito
  • Radikale Redenaars
  • Interskole Redenaars
  • Kansvatterredenaars

Drama

‘n Dramaskool is aan die begin van 2023 onder leiding van Pieter Human begin. ​

This is a great opportunity for our culturally inclined learners to expand their talents.​

Contact: Mnr. | Mr. Pieter Human
Kontaknommer: 076 043 1169

crowd-image

Revue

Een van Marais Viljoen se populêrste aktiwiteite is ons driejaarlikse revue.
Ons moedig massadeelname aan en skep so die geleentheid vir alle leerders om aan hierdie fenominale kultuuraktiwiteit deel te neem.

At Marais Viljoen we believe that children should be balanced and therefore we encourage them to participate in at least one of the various culture activities we offer at Marais Viljoen.

revue

Revue

Mev. Vanessa Prinsloo (K47)

quotes

Redenaars | Public Speaking

Mev. Dorette Prinsloo (K19)
Mr. Jason Butler (R61)
Ms. Veronica Lioundris (R36)

paint

Kunswedstryd | Eisteddfod

Afrikaans: Mev. Dorette Prinsloo (K19)
English: Mrs. Dorette Prinsloo (R19)

musical

Koor | Choir

Mev. Ansa Oosthuizen (K26)

theatre

Drama

Mrs. Vanessa Prinsloo (R47)