Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

  • Tuis
  • Why Marais Viljoen?
Slide background

Hoekom Marais Viljoen ?

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur. Al drie aktiwiteite is vir ons
ewe belangrik en word ook so hanteer. Daarom voel ons dat
elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons
gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne,
is vir ons net so belangrik soos prestasie.

We have worked very hard on our vision:

“Leaders in Comprehensive Education.”

What does this mean?

At Marais Viljoen we are determined to be a true leader
in comprehensive education, in all areas.

What is comprehensive education?

Ons wil 'n gelukkige, gebalanseerde en
goed toegeruste mens die toekoms instuur!

Goed, Beter, Marais Viljoen!!


MV Promosie Video


2013 Revue


Marais Viljoen Koor



Akademie

98,8% Slaagsyfer vir Matrieks in 2015, Beste in Distrik vir Afrikaans Eerste, Inligtingstegnologie Addisionele Taal, Meganiese Tegnologie. Beste prestasie in Meganiese Tegnologie in ons distrik. Beste leerder in Afrikaans Huistaal. Beste in IT en RTT en is in die Top 10 in die distrik. Beste skool met ‘n tegniese studierigting. Top 10 presteerder in die City of Ekurhuleni.

Sport

Rugby, Netbal, Hokkie, Atletiek, Gholf, Landloop, Swem, Tennis, Skaak, Ruiterkuns, Muurbal, High Performance Centre

Kultuur

Debat, Koor, Kunswedstryd, Redenaars, Revue, Orators, VCSV, Toneel.

Strawberry jam

MV+

Buitengewone aktiwiteite by Marais Viljoen.

Hoekom Marais Viljoen?

 

 

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur. Al drie aktiwiteite is vir ons
ewe belangrik en word ook so hanteer. Daarom voel ons dat
elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons
gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne,
is vir ons net so belangrik soos prestasie.

We have worked very hard on our vision:

“Leaders in Comprehensive Education.”

What does this mean?

At Marais Viljoen we are determined to be a true leader
in comprehensive education, in all areas.

What is comprehensive education?

ONS WIL 'N GELUKKIGE, GEBALANSEERDE EN

GOED TOEGERUSTE MENS DIE TOEKOMS INSTUUR!

Goed, Beter, Marais Viljoen!!

 

 

 

 

 

 

 

 

  • iconbrands advertising agency south of joburg