Swimming / Swem

Proud of our swimming team

Trots op ons swemspan

Hoof van Sportkode / Head of Sport code:

League

Liga

Please follow our Facebook page and Twitter account for the latest results. Volg asb ons facebook blad en Twitter rekening vir die jongste uitslae.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.