Rugby

Proud of our rugby teams

Trots op ons rugbyspanne

Hoof van Sportkode/ Head of Sport code: Ryno Luus

League

Liga

& Volgende liga wedstryd: Marais Viljoen speel Saterdag 16 Junie teen Florida in die jaarlikse Classic Clash, wat vanjaar deur Florida aangebied word.

Hoekom Marais Viljoen?

Leaders in Comprehensive Education

Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.

Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer.

Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.

Cornerstones

Academics

Sport

Culture

MV+ Community

School History

SA wenners van Fast 5 toernooi. SA winners of Fast 5 tournament.