Hoërskool Marais Viljoen High

                                                                           

Hoërskool
Marais Viljoen

Rugby

Marais Viljoen boasts with 14 rugby teams that practice on a weekly basis during the rugby season. All teams play their matches during the year which consists of friendly matches, tour matches, the TUKS School Series and the Beeld Trophy Macro Schools Section A. We are also well known in the Lions Schools structures and boast with provincial players, administrators and coaches annually.

Marais Viljoen spog met 14 rugbyspanne wat tydens die seisoen weekliks ons velde vol hardloop. Al hierdie spanne speel tydens die jaar hul wedstryde in ‘n kombinasie wat bestaan uit vriendskaplike wedstryde, toerwedstryde, die TuksSkole-Reeks en die Beeldtrofeë Makro Skole A-Afdeling. Ons is ook welbekend in die Leeus se skole strukture en spog jaarliks met provinsiale spelers, administrateurs en afrigters.

2016 verslag

Ons wil graag die afrigters bedank vir die jaar se lojaliteit en passie waarmee hulle die seisoen aangepak het.  Die seisoen het nie na wense gegaan nie, maar het wel goed afgesluit toe Marais Viljoen die Coke- reeks gewen het.

Uitslae: UJ Coke- Reeks

Opponent

Wen/Verloor

Eindtelling

Hoërskool Monument

Wen

21- 2

Hoërskool Linden

Wen

25 - 18

Hoërskool Middelburg

Wen

58 - 0

Hoërskool Alberton (Semi Finaal)

Wen

40 - 5

Hoërskool Monument (Finaal)

Wen

23 - 19

Na 'n strawwe seisoen het die manne karakter gewys om die reeks te wen en sodoende ook Hoërskool Monument twee keer in drie weke te wen

 

2016 Provinsiale Spelers

o/16 Welpies

  1. Roberto Torres
  2. Dhirvan Nandall
  3. JJ Kruger
  4. Blaze Smith

Ons sien ut na die 2017 seisoen.  Die Seuns het reeds op 12 September 2016 begin met hul voorseisoen waar kondisionering en ook vedsessies plaasgevind het.

 

 Provinsiale Spelers Geskiedenis

Naam

Span

Jaar

Reuben du Plooy 

u/19 Welpiespan 2015

Dylan du Toit 

u/19 Welpiespan 2015

AJ Meyer 

u/16 Akademiespan 2015

Quintin Marais 

u/16 Akademiespan 2015

Brendon Marchbank 

u/16 Akademiespan 2015

Damian Diedericks

u/19 Welpiespan
u/18 Leeus 7s
2014

Nathan Kkutu

u/16 Grant Khomo 2014

Fento Smit

u/19 Welpiespan

2013

Forrest Roos

u/19 Welpiespan

2013

Dylan du Toit

u/16 Grant Khomo

2013

Gerwi van Heerden 

 u/16 Akademiespan

2013 

Peet Viljoen

u/16 Akademiespan

2013

Migael du Plessis

u/16 Akademiespan

2013

Juliun Steenkamp

u/16 Akademiespan

2013

Rueben du Plooy

u/16 Akademiespan

2013

Rahul Maharaj

u/18 Akademieweek

2012

Fenton Smit

u/16 Grant Khomo

2012

Forrest Roos

u/16 Grant Khomo

2012

Duimpie Diedericks

u/16 XV tal

2012

Bennie Botes

u/16 XV tal

2012

Marko Kleynhans

u/16 Akademiespan

2012

Hilke Kleynhans

u/16 Akademiespan

2012

Jurgens Appel

u/16 Akademiespan

2012

Sheldon Marais

u/16 Akademiespan

2012

Eugene Le Maitre

u/18 Cravenweek

2011

Tumelo Moloi

u/18 Cravenweek

2011

Jaco Victor

u/18 Cravenweek

2011

Edgar Vermeulen

u/18 Akademieweek

2011

Jerome Bastick

u/18 Akademieweek

2011

Rual Laubscher

u/18 XV Tal

2011

Hendrik Burger

u/18 XV Tal

2011

Anthony Kapp

u/19 Welpiespan

2011

Rheeder Boshoff

u/19 Welpiespan

2011

Brandon Morkel

u/16 Grant Khomospan

2011

Reynard Burger

u/16 Akademieweek

2011

Ruan Taljaard

u/16 Akademieweek

2011

Ernst Ladendorf

u/18 Akademieweek

2010

Eugene le Maitre

u/18 Akademieweek

2010

Tumelo Moloi

u/18 Akademieweek

2010

JP du Toit

u/19 Welpiespan

2010

Jaco Victor

u/19 Welpiespan

2010

Elowayne Gouws

u/19 Welpiespan

2010

Wiseman Kamanga

u/18 Cravenweek

2009

Darren Lambert

u/18 Akademieweek

2009

Obakeng Seiphemo

u/18 Akademieweek

2009

Biaan Willemse

u/19 Welpiespan

2009

Francois Kriek

u/19 Welpiespan

2009

Raymond Brasington

u/19 Welpiespan

2009

Kevin Vorster

u/19 Welpiespan

2009

Eugene Le Maitre

u/16 SA High Performance Squad

2009

Tumelo Moloi

u/16 SA High Perfromance Squad

2009

Eugene Le Maitre

u/16 Grant Khomo

2009

Tumelo Moloi

u/16 Grant Khomo

2009

Werner van Wyk

u/16 Grant Khomo

2009

Theo Smit

u/16 Grant Khomo

2009

Philip van der Merwe

u/16 Grant Khomo

2009

Jerome Bastick

u/16 Grant Khomo

2009

Hendrik Burger

u/16 Akademieweek

2009

Edgar Vermeulen

u/16 Akademieweek

2009

Anthony Kapp

u/16 Akademieweek

2009

Rual Laubscher

u/16 Akademieweek

2009

Cobus van Niekerk

u/16 Akademieweek

2009

Leander Visser

u/18 Noordelike bonde

2008

Leander Visser

U/18 Cravenweek

2008

Byron van der Nest

u/18 Cravenweek

2008

Juandre Williams

u/18 Cravenweek

2008

Wiseman Kamanga

u/18 Akademieweek

2008

Franso Muller

u/18 Akademieweek

2008

John John van der Merwe

u/18 Akademieweek

2008

Werner Thomas

u/19 Welpiespan

2008

Jonathan Klopper

u/16 Akademieweek

2008

Elowayne Gouws

u/16 Welpiespan

2008

Shane Kirkwood

u/18 Cravenweek

2007

Clinton Groenewald

u/18 Cravenweek

2007

Leander Visser

u/18 Cravenweek

2007

Juan Nel

u/19 Welpiespan

2007

Darren Lambert

u/16 Welpiespan

2007

Anthony Julius

u/16 Akademieweek

2007

Wiseman Kamanga

u/16 Grant Khomo

2007

Grant Victor

u/18 Cravenweek

2006

Wesley Kotze

u/18 Cravenweek

2006

Stefan de Jager

u/18 Akademieweek

2006

Nico Claasen

u/18 Akademieweek

2006

Wessel Castelyn

u/19 Welpiespan

2005

Isak Nel

u/18 Akademieweek

2005

Wesley Delport

u/18 Cravenweek

2005

James Sklar-Chik

u/19 Welpiespan

2005

 

 

Nasionale Spelers Geskiedenis

Naam

Span

Jaar

Eugene Le Maitre

SA-Skole u/18

2011

Leander Visser

Noordelike Bonde

2008

Carel van Westing

SA-Skole

1991

Ian de Ru 

SA-Skole 

1989 

 

Provinsiale Afrigters Geskiedenis

Naam

Span

Jaar

Ryno Luus 

u/16 Akademieweek & u/19 Welpiespan 

2015/16 

Andrew Nel

u/16 Akademieweek 

2015/16 

Ryno Luus

u/16 & u/18 Akademieweek

2013/14

Werner Janse van Rensburg

u/18 Cravenweek

2011/12, 2013/14

Andrew Nel

u/16 Grant Khomospan

2011/12, 2013/14

Renier Venter

u/18 Akademieweek spanbestuurder

2011/12

Francois Erasmus

u/19 Welpiespan

2011/12

Renier Venter

Leeus u/18 Akademieweek spanbestuurder

2009/10

Andrew Nel

Leeus u/16 Grant Khomo afrigter

2009/10

Werner Janse van Rensburg

Leeus u/19 Welpie afrigter

2009/10

Ryno Luus

Leeus u/16C afrigter en bestuurder

2009

Renier Venter

Leeus u/16 Grant Khomo spanbestuurder

2008

Andrew Nel

Leeus u/18 Akademieweek afrigter

2008

Werner Janse van Rensburg

Leeus u/18 Akademieweek afrigter

2008

Renier Venter

Leeus u/16 Grant Khomo spanbestuurder

2007

Werner Janse van Rensburg

Leeus u/18 Akademieweek afrigter

2007

Andrew Nel

Leeus u/18 Akademieweek afrigter

2007

Oupa van der Merwe

Leeus u/18 Cravenweek afrigter

2007

 

Provinsiale Administrateurs

Naam

Komitee

Jaar

Gerhard Brand

Goue Leeus uitvoerende komitee

GLHRU o/voorsitter

GLHRU voorsitter

2004 – 2013

2007 – 2008

2009 - huidiglik

Werner Janse van Rensburg

GLHRU komitee

2009

 

Kontak Sportkantoor vir meer inligting

 

  • iconbrands advertising agency south of joburg